Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine 115

Marine Magic
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n kombuisie, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers het elk ’n stort, toilet en wasbak. Let asb. dat die tarief altyd per persoon is wat deel. Die kombuis is met basiese verhit-en-eetgeriewe soos ’n mikrogolf, stoof, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike leerrusbank, 2 stoele en 'n koffietafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Die gemeenskaplike braai kan deur beide woonstelle gebruik word met die verstandhouding dat gaste mekaar in ag neem en die braai skoon los na gebruik.
Neem asb. kennis dat die prys per persoon is wat 'n kamer deel. Indien gaste verkies om nie 'n kamer te deel nie, moet die kamer as 'n geheel bespreek word wat gelyk is aan die hoeveelheid van twee gaste.
Gaste sal toegenag tot al die leefareas hê, maar slegs die aantal kamers wat bespreek is, sal beskikbaar gestel word.
Kinders tussen 0-2 jaar oud is gratis, maar geen bed of kamer sal vir 'n baba voorberei word nie, die baba sal in sy/haar eie bed of by sy/haar ouers slaap. Indien ouers 'n kamer vir hul baba verkies, is 'n besprekingsfooi van toepassing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marine Main
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het see-uitsigte, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Let asb. dat die tarief altyd per persoon is wat deel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eet- en sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kaggel met 'n gemaklike leerrusbank. Die sitarea met die see-uitsig het 2 gemaklike rusbanke en 'n koffietafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Die gemeenskaplike braai kan deur beide woonstelle gebruik word met die verstandhouding dat gaste mekaar in ag neem en die braai skoon los na gebruik.
Neem asb. kennis dat die prys per persoon is wat 'n kamer deel. Indien gaste verkies om nie 'n kamer te deel nie, moet die kamer as 'n geheel bespreek word wat gelyk is aan die hoeveelheid van twee gaste.
Gaste sal toegenag tot al die leefareas hê, maar slegs die aantal kamers wat bespreek is, sal beskikbaar gestel word.
Kinders tussen 0-2 jaar oud is gratis, maar geen bed of kamer sal vir 'n baba voorberei word nie, die baba sal in sy/haar eie bed of by sy/haar ouers slaap. Indien ouers 'n kamer vir hul baba verkies, is 'n besprekingsfooi van toepassing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54a8bc499f03928879207e69d0f6f560e1bd43ef49211e2152bff4a343b180b0fd672efc285cc46c2a2e488c5317e1d835b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812855 20.039397