+5
Selfsorg in Hermanus

Marine Square 3 Bedroom Apartments

20 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Marine Square 3 Bedroom Apartments is in Hermanus en bied gehalte, selfsorgverblyf, naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die 4 woonstelle bied slaapplek aan 5 gaste elk en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort óf slegs 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n privaat balkon ontspan en die braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel is ook beskikbaar.

Die verblyf is die perfekte basis vir gesinne wat Hermanus en die omliggende Overberg-areas verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine Square 3 Bedroom Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek

6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0e2f740e47a04337b9c590754e91eac77f79503970e5ed988951bb842d2143dc7f1c776555f6c404b5a0e9efe754068e47a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 6 College Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.4175381 19.24337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang