+36

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 655 Barracuda Boulevard, Unit 7 , Mariner Mews, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Mariner Mews is in die kusdorpie Hibberdene en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek loopafstand vanaf die strand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak en bad, terwyl die tweede badkamer 'n toilet, wasbak en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die dorp spog met 5 gewilde strande, waarvan 4 netjies en veilig vir swem is. Hierdie strande het warm water, met vergunning van die Indiese Oseaan, wat geleenthede bied vir duik, snorkel, swem en skubaduik.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bernadine B
Saam met vriende
5.0
With the best friend. Had the most beautiful engagement. Thanks Mariner Mews. This was the best. With the best sea view. Friendly. I wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Hannetjie H
Gesin met tieners
5.0
Eenheid was skoon en netjies. Die uitsig was wonderlik. Stil, skoon. Ons het verskriklik lekker gebly!
Jul 2026
Tobie M
Saam met lewensmaat
4.6
Wonderlike wegbreek vir absolute ontspanning. Uitstekende verblyf. Briljante ligging. Goed ingerig vir selfsorg, gerieflike verblyf. Fantastiese uitsi...
Sien meer
Sep 2025
Engela B
Gesin met klein kinders
4.2
Beste see uitsig en toegang in die Suidkus! Direk van stoep tot strand! Beste see uitsig wat mens kan kry op die Suidkus! Groot stoep loop uit op gras...
Sien meer
Apr 2025
Rowena H
Gesin met klein kinders
4.0
A stunning venue and stay all round. Really stunning views of the ocean and loads of marine life. I battle with my chest and did find t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 655 Barracuda Boulevard, Unit 7 , Mariner Mews, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mariner Mews het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

655 Barracuda Boulevard, Unit 7 , Mariner Mews, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db4ca34a03a28918291d8654b051a44128da7dcde55e6bc4f1af229391c902588c0705a6373cd3a730283111643450a5196?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 655 Barracuda Boulevard Unit 7 , Mariner Mews 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.573415652341 30.576539707107

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang