Mari's Cottage
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Flight Straat, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mari's Cottage bied selfsorgkothuisies en is geleë in Melmoth, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.
Gaste kan kies tussen die selfsorg-opsie of etes kan voorberei word op versoek. Verblyf by Mari's Cottage bestaan uit 15 eenhede wat elk smaakvol versier is. Die kothuise het slaapplek vir 1 - 3 mense en is gemeubileer met dubbelbeddens, koninggrootte-beddens of enkelbeddens. Hulle het ook en suite-badkamers en goed toegeruste kombuisies. Elk van die eenhede het 'n privaat patio met tuin-uitsigte en daar is braaigeriewe vir gaste se gebruik.
'n Heerlike ontbyt, gepakte middagete of aandete is beskikbaar op versoek en die eenhede word daagliks skoongemaak. Vir die sakereisiger het die perseel konferensie-geriewe en 'n trou-venue wat meer as 50 mense kan akkommodeer.
Daar is 'n elektriese heining reg rondom die perseel en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie agter afstandbeheerde hekke. Mari's Cottage is na aan die Hluhluwe-Umfolozi en Ophate Wildreservate asook verskeie ander besienswaardighede.
Opsomming van Resensie
Ligging
- 17 Flight Straat, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mari's Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Melmoth Zululand KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Flight Straat, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom