Rustenburg Akkommodasie by Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Spruitfontein 45, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marjaniek Guest House & Game Lodge is 20 km buite Rustenburg en 8 km vanaf die Buffelspoort op die N4-hoofweg geleë.

Dis die ideale plek vir 'n rustige wegbreek waar gaste die wild, voëls, natuur en omliggende berge kan geniet.

Akkommodasie word in 5 unieke kamers in die gastehuis en 5 en suite-kamers in die wildlodge gebied.

Ontbyt word in die sitkamerarea voorgesit. Gaste kan van die braaigeriewe en swembad gebruik maak. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit. Daar is doendinge soos voetslaanroetes, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis en voëlkyk in die area. WiFi is beskikbaar in die gemeenskaplike areas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R104, Spruitfontein 45, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Spruitfontein 45, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjAMOsDjIqqNFIDrBzh57BnvvwvZeq030PfaRVl3datRD8iYNzQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R104 45 Spruitfontein 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.75516 27.415133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za