MarLeô Vakansie huis
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Des 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4294 Impala Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 800R1 260 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Marleô Vakansiehuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marloth Park, bekend vir sy wildlewe en besienswaardighede, insluitend die Krugerwildtuin. Dit bied 'n perfekte ontsnapping uit die stadslewe.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers koningingrootte beddens het. Elke slaapkamer het lugversorging. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas en vrieskas. Die leefarea sluit 'n hoekstel en 'n slim-TV in. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met braaigeriewe en ruim sitplek vir eet en ontspan.
Daarbenewens bied die huis 'n buite-boma-braai onder die sterre, 'n klein plonspoel, 'n ruim stoep met groot vensters, 'n groot dek vir skemerkelkies en sonsopkomskoffie, en 'n dek op die tweede verdieping. Diere loop vrylik tussen die huise rond aangesien daar geen heinings rondom die eiendom is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4294 Impala Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink MarLeô Vakansie huis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4294 Impala Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang