Marnel Game Farm
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Rietvallei, Groot Marico, 2850, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Marnel Game Farm bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Groot Marico, Noordwes, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite het gaste toegang tot bykomende buite-eetplekke, 'n braai-area, 'n boma-area en 'n plonspoel.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm Rietvallei, Groot Marico, 2850, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rietvallei, Groot Marico, 2850, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang