Marrick Safari
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marrick Safari is net 12 km van Kimberley af en bied gerieflike verblyf op 'n wildplaas met 3000 hektaar ongerepte grasveld.
Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis wat soos 'n herehuis ontwerp is. Dit was die oorspronklike plaasopstal by Marrick. Die huis is gerestoureer en weerspieël die elegante atmosfeer van 'n vervloë era. Daar is 'n sitkamer en 'n eetkamer met 'n oop kaggel. Gaste het toegang tot 'n braai-area en swembad, en die grasperk is geskik vir buitelug-doendinge.
Marrick Safari bied ook 4 selfsorgkothuise genaamd Country, Guinea Fowl, Impala en Hunter's Cottage. Doendinge op die plaas sluit begeleide wildritte, fietsry, stap, nagritte en nuwe skuilings in waaruit voëls en diere besigtig kan word. Marrick Safari het ook 2 konferensielokale wat geskik is vir troues en funksies.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
- Gaste dink Marrick Safari het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom