Martinique 8
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Martinique 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 6 in Shaka's Rock, net 300 m vanaf Thompsons Beach.
Die ruim woonstel spog met 'n uitsig oor die see, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis bied 'n uitsig oor die see en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte binnehof met 'n gasbraai, 'n houtdek wat 'n uitsig oor die see bied.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en is minder as 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Martinique 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Martinique 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocklaan 27, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom