Panorama-roete Akkommodasie by Maskmountain Lodge | LekkeSlaap
+8
+8

Maskmountain Lodge

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Maskmountain Lodge is in die pragtige The Rest Valley net buite Nelspruit geleë. Dit is sowat 6 km van die naaste winkelsentrum af. Honde word nie toegelaat nie.

Die lodge beskik oor losstaande chalets met skoon handdoeke en linne. Geriewe sluit koffie en tee met aankoms en 'n braai-area by elke eenheid in.

Veilige parkeerplek word voorsien langs elke eenheid en daar is elektriese omheining, 'n swembad, 'n lapa, plaasdiere en voëlkyk-geleenthede. Daar is 'n knus koffiewinkel waar jy ontbyt of 'n ligte maaltyd kan geniet of net 'n koppie koffie drink terwyl jou kind in die park speel.

Ons hou funksies en maak voorsiening vir elke geleentheid. Ons voorsien springkastele, die dekor van jou keuse, tafels, stoele ens. Ons het braaigeriewe binne en buite, 'n swembad en 'n klimraam vir die kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir Maskmountain Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Gaste dink Maskmountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiZTY5MDkyLTI0Y2MtNDc1NS04MmYzLTA2M2ZlODFlMGFjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 No. 45 The Rest Nelspruit 1213 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.525168212536 30.985207110643
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za