Masungulo Lodge
Beskrywing
Kudu Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met sitplek. Buite is daar ook 'n stoep, 'n braai-area en 'n boma waar gaste onder die sterre kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Zebra Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 2 gemaklike rusbanke. Buite is daar ook 'n stoep, braai-area en 'n boma waar gaste onder die sterre kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Waterbuck Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Die oopplanleefarea 'n etenstafel met sitplek vir 6. Buite is daar ook 'n stoep, braai-area en 'n boma waar gaste onder die sterre kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Leadwood House bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus is. Die sitarea lei na 'n stoep met gemaklike buitemeubels. Buite is daar ook 'n boma, buitestort en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Nyati House bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus is. Die sitarea bied gemaklike sitplek. Buite is daar ook 'n braai-area en 'n privaat stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die watergat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ingwe Tented Camp bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 tente. Die eerste tent het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, die tweede tent het 2 enkelbeddens en die derde tent het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, dubbelwasbak en 2 bankies toegerus. Buite is daar 'n boma en braaigeriewe onder die sterre.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sandriver, Waterberg, Modimolle, 0510, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang