Matola Private Game Reserve
Beskrywing
Die chalets het slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) elk en bied uitsigte oor die omgewing. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook en suite-badkamers en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n sentrale, gemeenskaplike lapa.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie ys saambring.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Dit geld slegs vir goedgemanierde troeteldiere. Gaste moet ook hul troeteldiere se eie beddegoed saambring.
Kleiner voertuie sal nie die selfry-wildritte op die plaas kan doen nie, maar die reservaat het wildritvoertuie teen ekstra koste.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matola Plaas, Langs die R63, 20 km vanaf Komga, 4950, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom