Mattanu Private Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur 'n familie besit en bestuur en bied ongeëwenaarde luukshede in 'n ongerepte omgewing en 'n intieme safari-ervaring in die hartjie van die Kalahari-bosveld. Al die akkommodasie en konferensiegeriewe is 4-ster en deur die AA as 'Superieur' gegradeer.

Akkommodasie bestaan uit 'n grasdak-chalet en houthut wat elk gemaklik 4 mense kan akkommodeer en luukse tente met privaat dekke en en suite-badkamers. Die lodge kyk uit oor 'n gewilde watergat waar wild gereeld te siene is.

Gaste kan ontspan in 'n luukse lodge met 'n ondergrondse wynkelder en kroeggeriewe. Mattanu Privaat Wildreservaat bied akkommodasie met alle maaltye ingesluit. Gaste kan wildsvleisgeregte en eg Suid-Afrikaanse geregte op oop vure of in die restaurant geniet. Wildritte word aangebied in gemaklike wildkykvoertuie. Wildkyk uit 'n helikopter kan ook gereël word saam met film- en fotografie-safari's, wildvangervarings en groen en trofeejag-safari's. Pakkette is pasgemaak sodat dit gaste se individuele behoeftes pas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mattanu Private Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false