+94

Mattanu Private Game Reserve

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 14 Des 2025.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mattanu Private Game Reserve, Barkley west, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 875 R2 444 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mattanu Privaat Wildreservaat is geleë in die Noord-Kaap, ongeveer 50 km noordwes van Kimberley. Hierdie familie-besit reservaat bied verblyf in 'n afgesonderde bosveld-omgewing omring deur kameeldoringbome.

Verblyf sluit 5 luukse safaritente in, elk met 'n privaat uitkykdek en en suite-badkamer met 'n bad, binnenshuise stort en ondervloerse verhitting. Die houthut het 2 en suite-slaapkamers, 'n sitkamer, 'n kombuisie, lugversorging, 'n kaggel en 'n jacuzzi op die stoep. 'n Grasdak-suite met 2 slaapkamers beskik oor 'n solderstyl-slaapkamer, sitkamer, kroeg, twee badkamers, kaggel en lugversorging.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, 'n restaurant, 'n kroeg, 'n ondergrondse wynkelder en masseringsbehandelings met vooraf reëling.

Doendinge in die omgewing sluit in wildritte, voëlkyk en die verkenning van die omliggende Kalahari-bosveld.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ij B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal DV weer daar kuier as geleentheid hom voordoen. Baie goeie ligging en omgewing. Baie lekker verblyf met 'hot tub'. Baie aangename en behulpsame ga...
Sien meer
Okt 2025
Hein R
Saam met lewensmaat
5.0
It's a place where you can be at rest and relax. Enjoy the wildlife. It was great, friendly people, neat and restful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Christiaan G
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ervaring! Ons het verskriklik lekker gebly! Anke is 'n wonderlike gasvrou, en almal is baie professioneel. Die diere was besonders en die k...
Sien meer
Jul 2025
Burgert E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Top diens! Wildbesigtingsritte was uitstekend. Eienaar se plant- en dierkennis is seker van die hoogste in Suid-Afrika. Dit was...
Sien meer
Feb 2024
Peter W
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. We wanted quiet and rest and Mattanau delivered. Wish it was not 17k down a gravel road, but otherwise it was nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mattanu Private Game Reserve, Barkley west, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mattanu Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
R 2 875 R 2 444
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 875
R 2 875 R 2 444
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 875
R 2 875 R 2 444
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mattanu Private Game Reserve, Barkley west, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71f9f1939c7b5d37584b643711eba989ed14948e2edb335b889deffe2a6ee4672042635ab998575bf2e02c4eb34ca7bdd254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 875 nouVanaf R2 444 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Mattanu Private Game Reserve Barkley west 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.399225564273 24.477202557319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang