Mavela Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Tent 1
-
Alle etes is ingesluit.
Tariewe sluit 3 maaltye per dag, Suid-Afrikaanse gehalte-wyne, ander drankies, koeldranke, biere, 2 safari-aktiwiteite en WiFi in. - Luukse Tent 5
-
Alle etes is ingesluit.
Tariewe sluit 3 maaltye per dag, Suid-Afrikaanse gehalte-wyne, ander drankies, koeldranke, biere, 2 safari-aktiwiteite en WiFi in.
Huisreëls
Manoyini se bewaringsfooi, wat tans R190 per persoon per nag beloop, is by die tarief uitgesluit, so ook ekstra aktiwiteite en fooitjies vir die personeel.
Gaste moet asb. die instansie in kennis stel van enige dieetvoorkeure.
Ongelukkig word kinders onder 5 jaar nie toegelaat nie, tensy die hele lodge bespreek word vir eksklusiewe gebruik.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voordat hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Manyoni Private Game Reserve, Off D240, 13 km from Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang