Mavela Game Lodge
Beskrywing
Dié luukse safari-tent het plafonwaaiers en 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met kraakvars wit linne opgemaak word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en luukse Charlotte Rhys-geriewe. Elke tent het 'n privaat dek met dekstoele, 'n pragtige uitsig oor die bosveld en 'n voëlbad voor die tent.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit. Tariewe sluit 3 maaltye per dag, Suid-Afrikaanse gehalte-wyne, ander drankies, koeldranke, biere, 2 safari-aktiwiteite en WiFi in.
Huisreëls
Manoyini se bewaringsfooi, wat tans R190 per persoon per nag beloop, is by die tarief uitgesluit, so ook ekstra aktiwiteite en fooitjies vir die personeel.
Gaste moet asb. die instansie in kennis stel van enige dieetvoorkeure.
Ongelukkig word kinders onder 5 jaar nie toegelaat nie, tensy die hele lodge bespreek word vir eksklusiewe gebruik.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voordat hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse safari-tente het 'n plafonwaaier en 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met kraakvars wit linne opgemaak word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en luukse Charlotte Rhys-geriewe. Elke tent het 'n privaat dek met dekstoele, 'n pragtige uitsig oor die bosveld en 'n voëlbad voor die tent.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit. Tariewe sluit 3 maaltye per dag, Suid-Afrikaanse gehalte-wyne, ander drankies, koeldranke, biere, 2 safari-aktiwiteite en WiFi in.
Huisreëls
Manoyini se bewaringsfooi, wat tans R190 per persoon per nag beloop, is by die tarief uitgesluit, so ook ekstra aktiwiteite en fooitjies vir die personeel.
Gaste moet asb. die instansie in kennis stel van enige dieetvoorkeure.
Ongelukkig word kinders onder 5 jaar nie toegelaat nie, tensy die hele lodge bespreek word vir eksklusiewe gebruik.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voordat hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Manyoni Private Game Reserve, Off D240, 13 km from Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang