George's Vallei Akkommodasie by Mazareh Guest House | LekkeSlaap
+31

Mazareh Guest House

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelstraat G19, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Manzareh Gastehuis is 'n selfsorghuis wat uitkyk oor die Letaba-vallei en 12 km vanaf die dorp Haenertsburg geleë is. Die omgewing is ideaal vir fietsry, voëlkyk en voetslaan. Die perseel is 4,5 km langs 'n grondpad, maar steeds naby al die restaurante en winkels in die omgewing.

Dié huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens wat in 1 bed omskep kan word. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien en mikrogolfoond. Daar is 'n afsonderlike tweede kombuisie. Die groot oopplan-leefarea het genoeg sitplek en daar is 'n etenstafel met 6 stoele. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en uitsigte oor die vallei.

Manzerah Guest House is 12 km vanaf Haenertsburg se winkels en restaurante. Die area is ideaal vir fietsry, voëlkyk en voetslaan. Daar is 'n 4,5 km grondpad wat na die instansie lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Mazareh Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Mazareh Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Appelstraat G19, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Mazareh Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelstraat G19, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABO17V9oauwl22qRABnEQGmHYAj77EGpsAfTZw7YomMd8ecHnLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 100  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 G14 Appel Road Haenertsburg 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.922950790213 30.010326057673
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za