Selfsorg in Magoebaskloof

Mazareh Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Paul E
Kort verblyf
4.6
Jan 2020

We had a wonderful family break at this beautiful spot. A beautiful, well-appointed home, high in the hills at Magoebaskloof. Woke up every morning as the mists rolled in and would gradually clear as the sun rose. 15 mins drive to nearby Haenertsburg village, which has a few quaint restaurants and shops. Just a note that quite a few of the restaurants close at 8 pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronald K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2020

Asemrowende uitsig, goeie fasiliteite en sielsrustend stil. Vlinke diens van die skoonmaak en tuin personeel. 'n Klein juweel in terme van die pronk tuin en uitsig waarna mens vir dae kan kyk want daar is heelwat om in te neem. Die rustigheid is aansteeklik en bring jouself ook tot bedaring. Beslis 'n aanbeveling werd, gesien selfs 'nnoodkragopwekker beskikbaar is en die personeel vlink werk om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Julle het my verwagtinge oortref.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronald C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Asemrowende uitsig en waarde vir geld. Pragtige huis met uitsonderlike uitsig van die stoep af. As jy rus en vrede soek of om net bietjie te herlaai is dit net die plek vir jou. Uitstekende diens ontvang gedurende ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Lieflike huis om in te bly! Dit was 'n lieflike huis om in te bly. Alles was skoon, mooi en luuks! Sal enige tyd teruggaan. Dankie vir die lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Baie mooi en gemaklik. Ag wat 'n lekker naweek. Ons het baie lekker gebly by Manzareh. Ons het daar aangekom na wat ek dink was 'n paar dae se reën, so grondpad op pad Manzareh was baie moderrig. Ons sal gesukkel het sonder ons bakkie, maar verder is Manzareh goed toegerus en skoon met almal daar baie behulpsaam. Die uitsig is uitstekkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Z
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2018

Ongemaklik. Het die verblyf bespreek tussen Kersfees en Nuwejaar saam as gesin met 2 tiener dogters. Alles was baie aangenaam totdat ons op 28 Desember om 6:45 wakker geklop word deur iemand wat aan ons vertel dat hulle een van die kamers in die huis bespreek het vir daardie nag! Die storie kom toe uit dat indien mens die huis bespreek en dan net 4 mense is en, nie 6 nie, die ander kamer in die huis dan afsonderlik verhuur word (sonder dat ons daarvan bewus was!) Met 2 tiener dogters wat ook in daardie deel van die huis geslaap het was dit om verstaanbare redes toe 'n probleem. Aangesien hulle net een nag sou bly het ek toe die agent geskakel om die probleem op te los, en ons het toe besluit om daar aan te bly.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Val V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Breathtaking views and very comfortable surroundings. Highly recommend this venue. Fantastic value for money. Comfortable, very clean and safe. Amazing views! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2017

Asemrowende uitsig. Dis 'n lieflike plek. Net jammer daar was geen TV fasiliteite nie en die geyser vir die onderste twee kamers het nie gewerk nie. Ons moes dus almal van een badkamer gebruik maak, alhoewel ons vir 'n drie slaapkamer met drie badkamers betaal het. Die water is ook bruin - dit was vreemd. Jy kan nie 'n bad vol water tap nie, dit is heeltemal bruin. Daar is darem drinkwater voorsien. Is bederf met Christina wat elke dag kom skoonmaak het. Dink net die paar goedjies kort bietjie aandag.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fari
Mazareh Guest House
Thank you Elmarie for writing this review. All these issues have been discussed with the owners and will be sorted out for the future. We thank you for being understanding at the time. Hopefully, when you come for next year's swim on Ebenezer and we can offer you an excellent experience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

G14 Appel Road, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b864ebb1ba9f33d8451dd262191506c395dbb8c0a3a8bf1a4906fc031d16226c68d3a30cba6848d009c2854629bea50af2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 G14 Appel Road Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.922950790213 30.010326057673
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang