Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 101

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elani V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V
Gesin met klein kinders

Was voedsel vir ons siel.

Ongelooflike lekker ervaring. Pragtige uitsig, moderne huisie. Grondpad na die akkommodasie baie sleg, verkieslik 4x4 voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Gesin met tieners

Definitief 'n plek om aan te beveel!

Ongelooflike spesiale plek om vakansie te hou. Fantastiese see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom in Mazeppa!

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Johann M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Ek gaan nie toelaat dat die pad my lewe ruïneer nie.

Ek het baie lekker gebly. Die pad soontoe is egter aaklig. Mens moet mense inlig dat die pad nie regtig vir gewone motors geskik is nie. Ek het Sondag in modder gegly en vasgeval. Gelukkig het my motor 'n diff lock en twee gawe plaaslike bewoners het gehelp om daar uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation se terugvoer

Hello Johann

Dankie vir jou terugvoering.

Ons is bly dit was so lekker vir julle en hoop om julle weer te akkommodeer! Wil graag hoor, waarom het jy die 'location' 1/5 beoordeel?

Ek is jammer oor jou ervaring met die pad en ons vertrou hulle gaan dit verander in 'n teerpad in die toekoms.

Groete

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Mazeppa Bay, , 4960, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc803a85da43134e1216330b2d12529fdfee399f525c94d124a48a5b76c892865a2f4b19256b8d0e741ca03dedcefcfffb23d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 18 Beach Road Mazeppa Bay 4960 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474179431997 28.656141757965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem