+42
Selfsorg in Hermanus

McFarlane Residence

7 gaste

3 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 McFarlane Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

McFarlane Residence is 'n selfsorgvakansiehuis in die gewilde vakansiedorp Hermanus, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede vanaf die land en bote. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buite-aktiwiteite, floraryk en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word in die derde slaapkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of albei.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en kaggel. Die hele huis het 'n hoë plafon, is pragtig versier en lei na die buitestoep en swembad. 'n Omsetter wat sekere ligte en kragproppe aan die gang hou is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 492

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 14 McFarlane Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink McFarlane Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

14 McFarlane Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbad2b9a2430948d610cfec139d9b3aa5da99ffdd9f531bab963ec3d968d30b6110be16f785f75c08a5cf0571fb1034c25c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 14 McFarlane Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412292 19.245967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang