Underberg Akkommodasie by Meadow Lane Country Cottages | LekkeSlaap
+79

Meadow Lane Country Cottages

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Suidelike Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meadow Lane bied 5 selfsorgkothuise in 'n rustige park-opset met 'n baarsdam waar eende, duikers en ganse gereeld kom aandoen. Meadow Lane het ook 'n landingstrook wat dit geskik maak vir gaste om vinnig vir die naweek hierheen te vlieg of om jou ligte sport-vliegtuig saam te bring.

Elke kothuis bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en het 'n badkamer met 'n bad of stort of albei. Die kothuis het 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die sitkamer het 'n TV's met DVD-spelers, maar TV-kanale is nie beskikbaar nie. Elke kothuis het sy eie braaiplek op die stoep.

Daar is baie te doen by Meadow Lane, soos bergfietsroetes 2 km weg, baarsvang in 'n dammetjie, rondstap in die pragtige omgewing en zipline. Die ponies, swaaie, trampolien en kajakke bied pret in oorvloed vir die jongspan.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Meadow Lane Country Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Drakensberg Gardens Road, Underberg, Suidelike Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Meadow Lane Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Suidelike Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YzViYjJjLTI3OWUtNGY5OC1hYWYwLWEyMzNhZWFkNDM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.748156644872 29.444242569492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za