LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
B&B in Howick

Meander In



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 76 Geekie Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad af wil ontsnap. Die gashere, John en Sue, bied 'n warm, vriendelike en ontspanne atmosfeer.

Meander In bied 3 gerieflike en suite-kamers, elk met sy eie ingang, 'n TV, asook gratis tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek in.

As jy op soek is na hand- of tuisgemaakte items isMidlands Meander dié plek vir jou! Dit begin op ons drumpel met Howick Valle, Umngeni Vallei en die Midmardam wat gevolg word deur 'n opwindende roete vol kuns en kunsvlyt, museums, spa's, restaurante en koffiewinkels.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Kamers

Queen Room with Garden View
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, 'n muurverwarmer, kluis en elektriese kombers in. 'n Haardroër en strykgeriewe is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Indien u enige maaltye benodig, kan dit teen 'n ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Twin Room with Garden View
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, 'n muurverwarmer, kluis en elektriese kombers in. 'n Haardroër en strykgeriewe is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Indien u enige maaltye benodig, kan dit teen 'n ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Queen Room with Garden and Pool View
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien. Geriewe sluit in 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n klein yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, 'n muurverwarmer, 'n kluis en 'n elektriese kombers. 'n Haardroër en strykgeriewe is op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers. Indien u enige maaltye benodig, kan dit teen 'n ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chris B
Besigheidsreis
5.0
Extremely good! There is a plaque in the dining room saying "Arrive here as guests and leave as friends". I stayed for 13 nights and le...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Lize M
5.0
Excellent value for money, lovely stay and exceptional hosts. Very enjoyable stay and much too short. John and Sue are wonderfully frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Brendan S
Saam met vriende
5.0
Friendly and clean. Great. The hosts were very friendly. Would stay there any time. Very nice setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Carlo E
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice stay. Friendly people and willing to go the extra mile. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Kobus L
4.0
Rustig en baie welkom. Ek en my seun het met ons motorfietse gery en aangekom by 'n baie welkom glimlag en vriendelikheid. Die hosts was aangenaam en ...
Sien meer
Mrt 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chris B
Lang verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Extremely good! There is a plaque in the dining room saying "Arrive here as guests and leave as friends". I stayed for 13 nights and left as family. Best stay in Howick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag
5.0
Mei 2026

Excellent value for money, lovely stay and exceptional hosts. Very enjoyable stay and much too short. John and Sue are wonderfully friendly and attentive hosts, from the very first contact right up to your departure. Highly recommended B&B, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John & Sue
Meander In
Many thanks for your review and very glad you enjoyed your stay with us. It was great having you with us and definitely looking forward to hosting you again!

Brendan S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Friendly and clean. Great. The hosts were very friendly. Would stay there any time. Very nice setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Very nice stay. Friendly people and willing to go the extra mile. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
John & Sue
Meander In
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure hosting you both and we're happy you felt well taken care of. We are always working to ensure our guests feel completely safe and secure, and welcome any feedback to help us improve. We look forward to hosting you again should you be down our way again. Warm regards.

Kobus L
1 nag
4.0
Mrt 2025

Rustig en baie welkom. Ek en my seun het met ons motorfietse gery en aangekom by 'n baie welkom glimlag en vriendelikheid. Die hosts was aangenaam en het die tyd wat ons daar was baie aangenaam gemaak. Sou ons dit weer benodig, sal ons weer van die blyplek gebruikmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
John & Sue
Meander In
Kobus and his son are extremely nice people and very easy-going. They were great guests, and we enjoyed having them stay with us. They had some very interesting stories from their trip, and they obviously enjoyed their trip. When leaving us, they were on their last leg of a very long and enjoyable trip. Very nice to have guests like Kobus and his son. Makes it worthwhile having the B & B.

Freude K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gaste word soos familie. Netjiese verblyf geleë klipgooi van die snelweg af. Sue en haar man het ons baie vriendelik ontvang en werklik seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig, tot 'n kampkot vir baba. Kragopwekker, heerlike ontbyt en groot verskeidenheid koffie/tee was groot bonus. Sal definitief weer van hul gastehuis gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dilia W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Skoon, netjies en wonderlike mense. Home away from home. Alles was perfek van begin tot einde. Die kamers is skoon en netjies en het alles wat 'n mens kan verlang. Die ontbyt was heerlik. Sue en John is die beste en het ons baie welkom laat voel. Wonderlike mense. Sal Meander In enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Meander In is a lovely B&B. Our bedroom and bathroom were spacious and very comfortable, our hosts were friendly and helpful, and the breakfast was first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Rustige, stil en netjiese verblyf. Gasvryheid op sy beste! Dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Wonderlike mense, gasvry en doen verskriklik moeite. Dit was die hoogtepunt van ons reis. Baie gasvrye mense en hulle laat mens tuis voel van eerste oomblik af. Kamers is gerieflik en netjies. Sal beslis weer daar kuier en aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John & Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar


Ligging

Gaste dink Meander In het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Queen Room with Garden View
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Twin Room with Garden View
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Queen Room with Garden and Pool View
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.

Rook is verbode in die kamers. Indien u enige maaltye benodig, kan dit teen 'n ekstra koste met aankoms gereël word.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

76 Geekie Road, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA189d2c96e3ae338187beb1178a03081b7d6bf48519233f8773c4a2b38de39cda9ba1b06af45bbb531af13cad7abd41496939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Geekie Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.516698073709 30.245470961971
Soek in 'n groter streek