Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mediterranean Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brownlow-weg 21, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mediterranean Villa is 'n bekoorlike Victoriaanse huis net onder Tafelberg en Leeukop wat in die groen woonbuurt Tamboerskloof geleë is. Hierdie villa is stapafstand vanaf restaurante, winkels en die middestad.

Verblyf word in smaakvol versierde en goed ingerigte kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die kamers het óf 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed óf 'n enkelbed. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Franse deure lei na 'n stoep en 'n binnehof met sitrus- en olyfbome. Ontbyt word in 'n elegante eetarea met 'n groot stoep met 'n tuin- en swembaduitsig bedien. Die gemeenskaplike areas spog met oudhede, oorspronklike kunswerke en Oregon-vloere.

Dié villa is ook naby die kabelspoor, V&A Waterfront en strande. Dit bied ook maklike toegang tot die hoofweë en lughawe. Dit is stapafstand vanaf Kloof- en Langstraat wat met verskeie kroeë, restaurante, kafees en ander besienswaardighede spog.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Brownlow-weg 21, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brownlow-weg 21, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9153d4baa4eadb1e4bf4fb388df6c7581310a9058cbbb50b91f94e941645677effe9c0b25c9cb39462f1596a475cd5e979d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 21 Brownlow Road Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.928634 18.4044467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang