Ramsgate Beach Akkommodasie by Meerkat Manor | LekkeSlaap
+27
+27

Meerkat Manor

  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Beskrywing

Meerkat Manor bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat in Ramsgate geleë is. Albei eenhede is ruim en elkeen bied slaapplek vir 6 mense. Die eenhede is net 5 minute se stap van Ramsgate se hoofstrand en Waffle House af.

Elke eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Linne word voorsien vir albei eenhede. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv Premium. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes. Elke eenheid het sy eie geiser. Albei eenhede het lugversorging, skottelgoedwassers, wasmasjiene en tuimeldroërs.

Meerkat Manor het ook 'n ruim tuin met 'n elektriese heining en veilige parkeerplek. Dit is die ideale bestemming vir 'n vakansie saam met jou vriende of gesin. Die eenhede kan apart bespreek word of saam om 12 mense in totaal te akkommodeer.

Daar is 'n alarmstelsel met gewapende reaksie om jou veilig te hou. Elke woonstel het sy eie braai-area.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Meerkat Manor
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Meerkat Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NmY4ZmQyLTQ4MTMtNDBlYi1hN2FhLWEyZjJjY2RkODM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 10 5 1 4.91 584 Strachan street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.88542505809 30.35036979259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za