Noord-Kaap Akkommodasie by Meerkatsgat | LekkeSlaap
+97
+97

Meerkatsgat

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 5 C 6, Tadcaster , Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Meerkatsgat is op 'n plaas geleë slegs 8 km vanaf Jan Kempdorp en 18 km vanaf Hartswater. Die gastehuis is naby die N18-hoofweg en 100 km vanaf Kimberley Lughawe. Dié gastehuis se ligging is sentraal en reg in die middel van die Vaalhartsbesproeiingsgebied.

Verblyf is beskikbaar in 3 volledige selfsorgeenhede, 2 semi-selfsorgeenhede en 2 en suite-kamers. Elke eenheid het braaigeriewe en kombuisies wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit. Sommige van die eenhede het 'n TV en lugversorging.

Alle maaltye is op versoek beskikbaar en moet vooraf met bestuur gereël word.Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die plaas is met 'n elektriese-heining omhein.

Die omliggende omgewing is ideaal vir sterrekyk, fietsry, plaasavonture en ons spog met vars lug.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Meerkatsgat
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Plaas 5 C 6, Tadcaster , Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 5 C 6, Tadcaster , Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM9wO6XiXRZur3YWvSLDXsIgz4JHZOoqONEx4IQG0mKun5gnOui?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Farm 5 C 6 Tadcaster 8550 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.857760543475 24.818867102154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za