- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mein Heim Farm, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie selfsorg-gasteplaasverblyf is op 'n pragtige plaas, slegs 12 km vanaf Kimberley. Terwyl gaste by Mein Heim Estate Guest Farm verblyf, kan hulle 'n selfry-wildrit geniet of 'n staptog na Bushman Koppie neem en die historiese rotsgravures besigtig.
Verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede. Kamergeriewe sluit in lugversorging in alle slaapkamers, elektriese komberse op die beddens, asook badhanddoeke en linne. 'n Gasvryheidsbakkie met koffie, tee en beskuit word ook voorsien. Elke eenheid spog ook met 'n Nespresso-masjien. Daar is ook 'n TV met DStv-benodigdhede in elke eenheid.
Mein Heim Estate Guest Farm bied ook 'n trampolien en klimraam vir die kinders, en 'n swembad om hulle ure lank te vermaak.
Die gebied bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede, en nie die wêreldbekende Big Hole te vergeet nie. Daar is 'n aantal museums en kunsgalerye wat onder die beste in Suid-Afrika gereken word. Kimberley bied ook 'n groot verskeidenheid restaurante, kroeë en bars om in alle behoeftes te voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 196
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Mein Heim Farm, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Mein Heim Estate Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mein Heim Farm, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang