LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Melkbosstrand

Melkbos Strandhuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riette D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

N woning weg van jou eie woning. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter U
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig. Lekker huis om te bly om die Kaap te verken. Goeie ligging. Veilig. Baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief terugkeer as ek weer in daardie omgewing vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Melkbos Strandhuis
Baie dankie Pieter, was lekker om julle by ons huis te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

George Mellet Crescent, 15 Klein Melkbos, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bb9456b0d2405503ebc098eac26ae4a3c016ba818a7e1c361b69460c016cdf09f0376441c2bb6aa084c66442e64e0e123e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 George Mellet Crescent 15 Klein Melkbos 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72705592313 18.445888139881