+7

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Elysia Avenue, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Meltz Inn is ideaal geleë in die hartjie van Klerksdorp in die Noordwes Provinsie, met maklike toegang tot hoofroetes en verskeie geriewe wat jou verblyf gerieflik en aangenaam maak.

Die smaakvol gemeubileerde ateljee beskik oor 'n ruim koningingrootte-bed met warm kombers, voldoende kasruimte, 'n spieëltafel en 'n netjiese badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n verwarmer en 'n waaier vir u gerief.

Die leefarea bied 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n tee- en koffiemaakstasie vir jou gemak. Die knus sit area is ingerig met 'n gemaklike rusbank en lei na 'n privaat patio met buitemeubels – die ideale plek om die dag rustig met 'n koppie koffie te begin.

Gaste kan ook gebruik maak van veilige parkeergeriewe en 'n pragtige buite-eetarea met braaigeriewe waar ontspanning en gesellige kuiergeleenthede wag.

Daar is verskeie besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing om te geniet. Ons is ook baie gerieflik naby alle hospitale en inkopie sentrums. Vir die kosliefhebbers is daar baie plaaslike restaurante met watertand geregte.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Elysia Avenue, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Meltz Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Elysia Avenue, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06f45fce94707991a07910bdecba52fa11b0e20119022338f1d282db137fab7f8877818edfd27058cc4cb63fb3aed1150f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 37 Elysia Avenue Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.850052086089 26.674231111639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang