+32
Selfsorg in Melville

Melville Estates 22   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main East Road, Melville Estates Unit 22, Melville, Johannesburg, 2019, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Melville Estates 22 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Mellville Estates-kompleks in Johannesburg. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende en is binne maklike bereik van restaurante, 'n paar winkels en kroeë.

Hierdie oopplan-woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, konveksie-mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe soos die gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 'n gimnasium. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thokozani M
5.0
Comfortable, safe and convenient. My stay was incredibly comfortable, safe, and convenient. The apartment is well-provided with an elec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Nadia S
Besigheidsreis
5.0
Goeie opsie vir sakereis, veilig en maklik om in te boek. Baie sentraal. Waarde vir geld, veilig.
Jul 2026
Letitia F
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended and good value for money. Very pleasant with everything one needs for a few days' stay, including safe parking. And ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Austin M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. It was like I was at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Herman B
Saam met vriende
5.0
Aangename verblyf. Ruim woon eenheid met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf en veilige parkering.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Main East Road, Melville Estates Unit 22, Melville, Johannesburg, 2019, Gauteng
  • Gaste dink Melville Estates 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Main East Road, Melville Estates Unit 22, Melville, Johannesburg, 2019, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd997059a8b0927fe4a2be6a2ac54c80f178461936ff0bc7cb38c6d0cb17978122613878f775327a593cc3bd422955a343719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Main East Road Melville Estates Unit 22, Melville 2019 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.178283056667 28.015456046033

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang