Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories Vaaldam Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Memories Vaaldam Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Toilet vuil. Oes vra vir skoonmaak. Geen koffiegeriewe, alhoewel 'n ketel beskikbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizzy R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizzy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not happy.

I was disappointed that the room does not have a TV to keep us busy. There is no microwave to warm food, and there is no changing of towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Good day Lizzy,
You don't stay with Memories Vaaldam. We help you with alternative accommodation at the other guesthouse.

Memories Vaaldam Guest House
Lourell B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Limited activities.

We thought there would be more places to visit and activities for me and my partner at Memories Vaaldam Guest House, but that wasn't the case. They are very limited.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tillie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense na aan jou hart.

Na 'n fout met die bespreking het Dirkie uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die verblyf was puik. Cherese en Tobias is lieflike gasheer en gasvrou. Die kos by Memories is puik. WiFi-opvangs was puik en ons het die rustigheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig, met puik diens.

Die naweek was onvergeetlik en ons het dit terdeë geniet om weg te breek na Memories Vaaldam Guest House. Hulle was altyd tegemoetkomend en was reg om elke behoefte aan te spreek. Ons het ook lekker geëet en die omgewing verken. Die beste deel was die Jacuzzi! Ons sien uit daarna om weer by Memories Vaaldam Guest House te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie
Was aangenaam.om julle te moet
En julle as gaste hier te kon he 2 pragtige mense
Groete
Memories Vaaldam

Memories Vaaldam Guest House
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag.

Die plekkie was baie oulik met gawe personeel. Ons is vriendelik ontvang en die kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Nice for a place to rest your head in the evening. Deneysville itself does not have much to do but it's not far to drive to do something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moitheri M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moitheri M

The place was nice and clean, the owners were so kind.

Everyone was welcoming and loving. I will go there again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Thank you so much.

Looking forward to seeing you all again very soon.

Memories Vaaldam Guest House
Martin K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Gesin met tieners

Nice and friendly people.

The place is nice with friendly people. The food was nice as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Many thanks Martin. Hope to see you soon.

Memories Vaaldam Guest House
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met vriende

Gemaklik.

Baie gasvry, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie
Was so lekker om jul hier by ons te hê.
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Enkelreisiger

Dit was lekker, en diens was vriendelik.

Lekker. Lekker, lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie
Was aangenaam om jou hier te kon hê.

Memories Vaaldam Guest House
Hannes Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ontspannend. Baie dankie.

Was lekker, dankie. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie Hannes. Dit was lekker om julle hier as gaste te gehad het

Memories Vaaldam Guest House
Sophie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie N
Enkelreisiger

Absolutely fantastic!

The hosts are extremely welcoming and helpful. The room was very nice! The only minor downside was that the bath had not been cleaned, and when I brought attention to it the owner was horrified and immediately wanted to help, so I think their cleaner must have gotten distracted, as the room and the rest of the bathroom were spotless! I will definitely go back there, as I am keen to try their food next! I can really recommend Memories, as you will be well looked after, and no request is ignored. It really is a home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Dear Sophie,

Thank you so much for your kind words.

We are looking forward to seeing you again soon.

Warm regards,
Memories Guesthouse

Memories Vaaldam Guest House
Tillie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tillie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier.

Cherise en Tobias is uirstekende gasheer en -vrou. Ons het nie internetopvangs gehad in ons kamer en Cherise het probeer skuif om te help maar ons het maar opgegee. So geen WiF vir TV of skootrekenaar of fone. Maar verder regtig geen klagtes. Hierdie is mense mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Tillie,

Baie dankie vir jul terugvoering.

Ons hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Louis N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese plek met uitstekende bestuur.

Skoon netjies en uitstekende bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die terugvoering.

Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Serina N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serina N
Gesin met klein kinders

Perfect.

It was clean, the staff were incredibly friendly and assisted us with food even during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Thank you, it was a pleasure to have you here at Memories Guest House.
Hoop we see you soon.
Greetings, Memories Guest Vaaldam.

Memories Vaaldam Guest House
Roger R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger R
Enkelreisiger

Goed.

Daar was geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Roger,

Dankie vir die terugvoering.

Hoop om jou weer te sien.

Vriendelike Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Wilma K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was heerlik, die eienaars doen baie moeite.

Dat daar 'n restaurant op die perseel is, is 'n bonus, het net ons vroegoggendkoffie gemis. Daar was nie 'n ketel in die kamer nie en net Ricoffee. Die televisie het ook permanent gebuffer en ons kon nie met 'n film ontspan nie. Verder sal ek die plekkie hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Wilma,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal ons bes probeer om aandag te gee aan die probleem.

Hoop om jul graag weer te sien.

Vriendelike Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Andries S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek in Deneysville vir besigheid.

Was in Deneysville vir besigheid en het by Memories Guest House gebly. Die kamer was baie skoon en nuut oorgedoen. Het baie lekker gebly en sal hulle aanbeveel. Die mense was ook baie behulpsaam met inligting wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Ons was geeerd om jou hier by Memories Gastehuis te verwelkom.
Hoop om jou gou weer te sien.
Warm groete, Memories Gastehuis.

Memories Vaaldam Guest House
Annatjie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Vriendelik ontvang. Akkommodasie was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Annatjie,

Baie dankie.

Hoop om jul weer te sien.

Vriendelike Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Helena N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik as oornagfasiliteit.

Moet dalk net aandag gee aan internetverbinding as mens nie kan uitgaan weens die reën nie. Restaurant op die perseel. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Helena,

Dankie vir die terugvoering. Ons werk tans aan die internet probleem.

Sien jul weer.

Vriendelike Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Gideon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Enkelreisiger

Baie gerieflik, netjies en rustig.

Perfekte plekkie vir 'n oornag. Die kamers is netjies, skoon en gerieflik. Die kos is regtig baie lekker en James en sy mense is altyd reg om met enigiets te help. Ek sal beslis weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Dit was n vooreg om jou as gas by Memories gatehuis te he
Hoop ons sien jou gou weer as jy wil kom visvang

Memories Vaaldam Guest House
Sonja S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjiese en moderne kamers.

Lekker gebly in kamer 4. Benodig net vadoek en asblikkie in TV-kamer. Maar andersins heerlik geslaap en rustige omgewing. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Sonja,

Ons sal defnitief daarna kyk.

Sien julle weer!

Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Grant W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was pleasant and relaxed, the staff were friendly and very helpful with any queries we had.

On arrival at Memories, we received a warm welcome from the couple managing the establishment. They were always close on hand to help with any queries about service, or questions we had about the town eg. places to visit, amenities etc. The guesthouse itself is conveniently located within short walks to shops, banking facilities, the dam, and restaurants, even an amazing motorcycle museum with a garden restaurant just up the road, where we enjoyed a hearty breakfast on Sunday morning. We were hungry when we arrived at Memories, and were able to enjoy a very nice lunch at the well appointed on premises restaurant, whose staff were once again friendly and accommodating. We were only there for 24 hours, but by the time we left we almost felt like we were saying goodbye to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Dear Grant,

Thank you so much. We hope on seeing you again soon.

Kindest regards
Memories Guesthouse

Memories Vaaldam Guest House
Wimmer R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimmer R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon,netjies en baie vriendelike staf.

Ek sal definitief weer die gaste huis gebruik, ongelukkig nie die restaurant gebruik nie maar ek hoor net baie positiewe terugvoer vanaf die plaaslike inwoners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Wimmer,

Baie dankie, hoop julle kom kuier sommer vinnig weer.

Groete,
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Lelanie U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie U
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Rustige atmosfeer, netjiese kamers, goeie en behulpsame diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Dankie, ons glo ons sien julle weer!

Memories Vaaldam Guest House
Andre K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met vriende

Die kamer is netjies en skoon.

Mense by Memories is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Ons nou lugreeling in so volgende keer bly jy bietjie langer.

Memories Vaaldam Guest House
Elizna H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H
Enkelreisiger

Fantasties, vriendelik met aankoms ontvang.

Aie mooi netjiese kamers, baie vriendelike mense voel soos familie. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Elizna,

Dankie, ons hoop om jou sommer gou weer te sien!

Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Adam H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adam H
Saam met vriende

Heerlik verby en so rustig.

Baie netjies. Skoon en veilig, lekker stil en kan lekke ontspan, etes heerlik en baie bekostigbaar. Mense baie vriendelik en het geen probleem met enige iets ondervind nie. Sal my en my vriende beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Beste Adam

Dankie vir jou terugvoering. Hoop om jul beslis weer te sien.

Groete
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Nolan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bekostigbare verblyf naby die Vaaldam.

Ons het een nag oorgebly by hierdie baie netjiese, gerieflike en bekostigbare plekkie, amper op die oewer van die Vaaldam, op pad terug huis toe, vanaf die Noord-Kaap. Die mense het ons baie behulpsaam en geduldig gehelp om daar uit te kom, (wat heelwat later was, as ons oorspronklike beplanning en alreeds in die donker). Hulle het ook 'n restaurant op die perseel, wat spesiaal vir ons heerlike pizzas gemaak het, na ure, wat ons kon nuttig, by ons laat aankoms. Asook 'n smaaklike ontbyt, die volgende oggend. Memories Guest House en sy restaurant is beslis aan te beveel, met besonder sorgsame en gasvrye mense, wat die plek en restaurant besit en bestuur. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memories Vaaldam Guest House se terugvoer

Baie dankie, Nolan.
Dit was n voorreg om julle te kan akkomodeer
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Memories Gastehuis

Memories Vaaldam Guest House
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53edee34397d02408e96b255ccea7c12b02f663dd6c93320d96acfe281befb947ce18715891431db0bc738192118f0f7fc42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 34 Main Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.891840731891 28.097211269135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem