Memory Lane
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwestraat 5, Denysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Memory Lane is 'n bekoorlike vakansiehuis in Deneysville, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaaldam. Die huis is naby die dam, waar gaste verskeie sportsoorte op die water kan geniet.
Die huis het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamer het en die ander 2 deel 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers elk met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis bied ook 'n kroegarea, 'n binnebraai-area en 'n pooltafel.
Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuine ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Van der Merwestraat 5, Denysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink Memory Lane het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Deneysville Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwestraat 5, Denysville, 1932, Vrystaat