LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlo View Guest Rooms | LekkeSlaap
+37

Menlo View Guest Rooms

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 146 resensies vir Menlo View Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carlien W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W
Gesin met klein kinders

Oulike plek met al die nodige.

Na 'n lang reis was die plekkie goed geleë, kreatief uitgelê, skoon en luuks vir die prys. Marthie was gaaf en behulpsaam. Ek stop graag weer daar.

Mia V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met vriende

Absoluut uitstekend!

Die verblyf was van top gehalte, veilig netjies en baie mooi!

Laureen S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen S
Saam met vriende

Wonderlik.

Mooi plekkie in lekker rustige area. Marthie en haar man is baie vriendelik. Goeie aand daar gehad. Baie dankie.

Bianca B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Lekker en gerieflik vir 'n nag se oorslaap.

Goeie area naby winkels, met netjiese verblyf.

Carla L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Enkelreisiger

Eennagverblyf vir werksdoeleindes.

Pragtige tuinwoonstel perfek geleë. Baie netjies en veilig. Die eienaar is besonders gasvry en ek sal Menlo View beslis aanbeveel.

Elanna B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die ligging was perfek vir die doel van ons reis. Ons was baie hartlik ontvang, selfs deur die honde. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Alles was gerieflik. Baie dankie vir alles, dit was 'n plesier om daar te oornag.

Janika R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, knus plekkie.

Netjiese en "homey" verblyf naby aan baie besienswaardighede. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer hier bly!

Duane M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Enkelreisiger

Very cosy and clean place to stay

I would give Menlo View Guest Rooms 10 out of 10 for everything.

Anneke L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima verblyf!

Innemende gasouers. Geen fieterjasies en tog alles wat die moeë reisiger nodig het. Ons het geruime tyd vir billike verblyf in Pretoria gesoek. Ons soektog eindig hier.

Korny D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Korny D
Besigheidsreis

Klein maar baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie, baie netjies. Beslis waarde vir geld.

Johan W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Maklik bereikbaar vanaf snelweg, Menlyn ens.

Thalita D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Netjies en gemaklik. Oulike mense!

Charmyn C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmyn C
Saam met vriende

Awesome place to stay.

For me, I was near the hospital and shops and restaurants.

Charmaine N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Naby als. Ons bly graag daar.

Gideon C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik ingerig en in veilige omgewing.

Kamer was baie gerieflik en goed geleë vir die doel van besoek.

Len D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Lekker privaat en toegerus vir 'n goeie oornag.

Ben O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Gesin met tieners

Heerlik geslaap, baie skoon.

Vriendelike ontvangs, privaat , skoon en veilig. Sal weer hier bly.

Helen L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir jou geld. Fantastiese diens.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons vroeg te akkomadeer. Die warm water was vir ons aangeskakel. Sal beslis weer daar oornag as die geleentheid kom.

Adri H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small but very cosy and comfortable, everything needed.

Absolutely loved this place and it is so well placed in the area. Everything we needed was close enough and around the corner found a little gem of a coffee shop. Will definitely come here more often.

Franco J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco J
Enkelreisiger

Netjies, skoon en gerieflik.

Alles wat 'n mens kan benodig en verwag.

Marthie P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie behulpsaam.

Lieflike tuinwoonstel, alles wat mens nodig mag hê beskikbaar. Pragtige tuin. Beveel sterk aan en sal beslis weer besoek!

Elaine V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Netjiese kamer met alles wat nodig is.

Elma N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie oulike oornagplek - sentraal geleë. Sal beslis weer daar boek.

Johan D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Beste waarde ooit .

Ons wil net dankie se vir julle gasvryheid, vir n puik eenheid wat al ons verwagtinge oortref het. Die verblyf was 10/10. Alles so mooi netjies , skoon en reg. Ons kon n rustige nagrus in veilige omgewing geniet. Julle gaan ons verseker gereeld sien.

René N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René N

Dit was baie lekker gewees. Die verblyf was pragtig skoon en netjies gewees met vriendelike diens.

Sien sterre.

Colla T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n tuiste.

Ons was so vriendelik ontvang en die plek was absoluut toegerus met alles en netjies. Uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Beveel beslis aan.

Gerda N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, gevoel soos huis.

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Veilige parkering het gemoedsrus verskaf. Die groot stort was 'n bonus.

Adel P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P
Gesin met tieners

Baie oulike plek.

Goed toegerus, naby restaurante.

Ronel P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stil veilige eenheid.

Wat 'n pragtige plekkie. Alles so mooi ingerig. Persoonlike aandag soos shampoo en stort seep maak dat mens dadelik tuis voel. Dit is so sentraal geleë. Maklik om by Menlyn te kom, asook op snelweg. Ek sal dit beslis met 'n groot ja aanbeveel.

Paul S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Keurige bekostigbare verblyf.

Baie goed geleë in stil doodloopstraat. Uitstekende waarde vir geld.

Gert Stefanus D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Stefanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamers in rustige omgewing

Yvonne is baie vriendelik en het ons dadelik welkom en tuis laat voel. Die kamer is ruim en baie netjies. Stil area, wat vir ons baie belangrik is aangesien ons plaasmense is en nie maklik in die raserige stad slaap nie. Ek kan dit definitief aanbeveel.

Karina V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in die kamer.

Die plekkie is naby aan alles geleë in ‘n baie veilige omgewing. Dit maak dinge baie gerieflik. Dit was baie netjies en skoon. Ek sal dit enige dag aanbeveel.

Rosa V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yvonne is 'n baie vriendelik en behulpsame gasvrou. Haar kamers is baie netjies en goed deurdink.

Goeie ligging. Regtig sentraal geleë vir als wat ek nodig gehad het.

Theresa L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Enkelreisiger

Silwerskoon, gasvry, fokus op elke kleinste detail.

Sal enige tyd weer hier oorbly. Yvonne is ongelooflike gasvrou.

Elzabe S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe S
Gesin met tieners

Veilige, netjiese tuiste.

Veilige, netjiese gastehuis. Eienaars is baie vriendelik en besonder behulpsaam.

Hanlie H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Yvonne waited for us. Very friendly.

Johan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal beslis mense aanraai om daar te bly. Voel welkom en gemaklik. Beste ooit.

Stephan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Personeel was baie vriendelik. Verblyf was baie netjies. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Puik plek.

Alwyn B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn B

Baie netjiese eenheid in 'n rustige area. Sentraal geleë.

Ons is beleefd ontvang en daar is aan ons versoek voldoen om 'n waaier te voorsien om teen die bietjie weerstand te bied teen die hittegolf ten tyde van ons besoek. Dit sal egter baie meer effektief wees indien dakwaaiers of losstaande waaiers in elke vertrek beskikbaar gestel word, aangesien die deur nie oop gelos kan word nie (geen veiligheidshek voor deur). Veilige afdak-parkering is beskikbaar reg by die eenheid, wat 'n groot pluspunt is.

Gert Stefanus D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Stefanus D
Gesin met tieners

Mooi kamers in rustige omgewing.

Na ons lang reis het Yvonne ons vriendelik verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die kamers is ruim en netjies en het alles bevat wat ons benodig het. Lekker koffie en tuisgebakte beskuit. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Yolande J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker gebly. Baie vriendelik.

Albert V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld in Menlopark.

Hierdie gastehuis is 'n absolute juweel; vriendelike diens, waarde vir geld, veilige parkering en 'n rustige omgewing. Sal vir seker weer daar oorbly!

Bronwynn B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en puik diens.

Baie oulike en lekker slaapplekkie vir 'n nag of 2. Vriendelike an gasvry mense. Netjiese plek en in 'n veilige buurt.

Irma S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Baie goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Alles netjies en skoon.

Charmaine N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dankie. Was heerlik. Ons kom beslis weer.

Greg H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg H
Besigheidsreis

Aandag aan detail.

Gasheer het spesiale aandag geskenk aan klein spesiale detail.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Attention to detail.

Host has paid special attention to small special touches.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Angelique K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K
Enkelreisiger

Menlo View was regtig wonderlik, ek het heerlik gebly en Yvonne is 'n wonderlike gasvrou.

Die kamer, kombuisie en badkamer was netjies en skoon en toegerus. Alles was byderhand en die verblyf was naby TUKS en Menlyn wat my besigheid soveel vergemaklik het. Dit is in 'n redelike stil straat/area en ek kon rustig slaap want ek het regtig veilig gevoel. Met die dreigement van beurtkrag het Yvonne vir my 'n lamp op my stoep gelaat en my per sms laat weet.

Tanis M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanis M
Besigheidsreis

A very comfortable stay at Menlo View Guest Rooms.

A most pleasant stay, guests are well looked after at this establishment.

Lily J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily J
Besigheidsreis

Good value for money!

Yvonne was so helpful from day 1, room clean and neat, will definitely use this guest house again.

Clive Y - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die slaap- en badkamergeriewe was uiters netjies en ons het baie lekker oornag. Ek het baie gehou van die privaatheid, eie hek beheer, veilige parkering en die ligging is fantasties. Dankie vir jou vriendelike ontvangs Yvonne, jy het ons dadelik laat tuis voel. As ek weer in Pretoria moet oorbly sal dit beslis by Menlo View Guest Rooms wees. Baie nice.

Seipati M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati M
Enkelreisiger

Vriendelike mense.

Die plek is naby alles geleë. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ek sal sekerlik binnekort terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly people.

The place is located near everything. The owners were very friendly and welcoming. I will surely be coming back soon .

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alyshea C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyshea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige en veilige plek.

Sal Menlo View definitief aanbeveel. Baie vriendelike diens gekry. Kamers was baie netjies en skoon en mooi. Als wat ons nodig gehad het was in die kamers. Was ook baie aangenaam verras omdat die prys so billik is en ons nog steeds 5-ster-diens en kamers gekry. Baie dankie Menlo View.

Pieter S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjies, skoon, vriendelik, veilig, fantasties.

Wouter M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M
Besigheidsreis

Very nice and clean accommodation. Very centrally situated in Pretoria.

Very nice accommodation for the price. The service from the owners were very helpful and inviting. Will recommend Menlo View to all.

S J G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S J G
Saam met vriende

Nice, clean and comfortable.

We felt very welcome, the stay was comfortable, safe parking, we will definitely stay over again.

Abigail G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail G
Enkelreisiger

Heerlik en gesellig met alle geriewe.

Lieflike, goed geleë gastehuis met gesellige kamers, vriendelike eienaars, 'n pragtige tuin en alles wat ek nodig gehad het vir die verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely and cosy with all amenities.

Lovely, well located guest house with cosy rooms, friendly owners, a beautiful garden and everything I needed for the stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carel N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N
Enkelreisiger

Vriendelik, baie netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

Tobie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens baie meer as wat enige iemand kan vra.

Weereens baie dankie vir alles. Ons beslis binnekort weer daar oorslaap.

Anneke T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke T
Besigheidsreis

Heerlik om te ontspan na 'n lang dag.

Dit was baie skoon en netjies. Ek het vir 'n week daar gebly a.g.v besigheid en dit was ideaal. Naby aan waar ek moet wees, en rustig as ek die dag klaar is. Lekker naby aan winkelsentrums. Uitstekende diens.

Paul M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met klein kinders

Baie verfrissend en ontspannend.

Ons was baie veras met die netheid van die kamer waar ons oor nag het. Dit was baie ontspannend en ons het ons kort tydjie daar terdeë geniet. Ek sal Menlo View by almal kan aanbeveel. Ek was spyt ons het so kort tydjie daar deurgebring. Ek was ook veras met die kostes, was baie billik vir wat ons gekry het. Sal definitief weer daar gaan bly as ek weer daai kant toe beweeg. Baie dankie, dit was baie lekker gewees.

Marna V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bed en soveel moeite gedoen met fyn detail.

Lekker privaat. Gemaklike bed. Ons het heerlik geslaap. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Tobie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons 3de besoek aan Menlo View Guest Rooms. Weereens top gehaltediens en -verblyf. Ons gaan beslis binnekort weer 'n draai maak.

Renate V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Saam met vriende

Super stay.

We stayed here for four nights and had a super stay. The family unit was exactly what we needed and is most affordable. Thank you Yvonne for a safe and clean place to stay near the venue where we had to be. We will be back.

Louisa N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa N
Enkelreisiger

The spasie is baie lekker en gerieflik.

Alhoewel die plek fantasties is, dink ek dat dit nog beter sou wees as daar 'n verwarmer of lugversorging was om te gebruik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The space is very nice and comfortable.

Although the place is great, l think it would be even better if there was a heater or air conditioning to use.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tobie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Mooie afstand tot Addo Park. Heel erg vriendelijke medewerkers. Fijne kamers en een goed geregelde gezamenlijke keuken!

Andre S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Besigheidsreis

Baie netjies en sentraal geleë.

Sien sterre.

Roelof N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof N
Gesin met tieners

Ek het net een woord - fantasties.

Vriendelike ontvangs, ongelooflike waarde vir geld, super netjies en skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer van Menlo View gebruik maak en kan die plek met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel.

Paula S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S

Waarde vir geld en baie netjies.

My man en ek, asook ons twee getroude kinders met hulle eggenote het hier oornag. Die eenhede was netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Esme R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parkering was 'n bietjie moeilik.

Baie lekker geslaap, gasvrou nie te watwonders.

Rita K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese verblyf. Ons het heerlik oorgeslaap by Menlo View en Yvonne is 'n puik gasvrou. Dis 'n rustige en veilige omgewing en ons sal beslis weer van Menlo View oornagkamers gebruik maak. Weer eens baie dankie, Yvonne dat jy ons op kort kennisgewing kon help met 'n ekstra nag.

Amandia S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amandia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.

Spieëlkassie kan dalk ingesit word, maar verder was alles puik.

Jaco N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Enkelreisiger

Alles wat ek benodig het en meer.

Sal beslis weer kom. Dis skoon, veilig en bekostigbaar. Eienaar doen moeite om tyd hier aangenaam te maak.

Schalk S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

Die gaste huis is baie sentraal geleë. Rustige buurt.

Gail K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K
Gesin met tieners

Waarde vir geld en perfekte ligging vir ons behoeftes.

Yvonne was baie behulpsaam en haar plekkie was perfek vir ons behoeftes. Ek is baie puntenerig, maar alles was silwerskoon en ons het lekker geslaap! Sy het ook verstaan dat ons reisplanne bietjie skeefgeloop het en het ons baie laat in die aand ontvang. Baie dankie!

Aileen D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik, gesellig.

Ons het ons nag geniet by Menlo View, dit was rustig, skoon, stil, sal beslis weer daar 'n draai maak.

Cleone D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleone D
Saam met vriende

Rustige omgewing.

Alles was skoon en netjies. Lekker rustige omgewing en baie vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Danie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met tieners

Absoluut heerlik en spotgoedkoop.

Die ontvangs is altyd vriendelik. Gasheer en - vrou is baie behulpsaam. Goeie ligging, veilig, skoon, ruim en pragtig. Meer as bekostigbaar. Werklik goedkoop.

Danel B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel B
Gesin met klein kinders

Wat 'n absolute plesier!

Wat 'n absolute plesier om by Menlo View te slaap. Dit was skoon en netjies. Die beddens met lekker warm komberse oorgetrek. Daar was tot sjerrie en beskuit. Ek slaap nooit weer iewers anders as ek in Jhb of Pta is nie!

Graham R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R
Gesin met klein kinders

Superb.

Yvonne was very accommodating in providing an extra mattress and bedding for my third child.

Esther N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Besigheidsreis

Bekostigbaar, veilig en skoon.

Ek sal nooit weer by 'n ander gastehuis oorbly wanneer ek Pretoria toe gaan nie. Dit is netjies, skoon, volledig toegerus en super bekostigbaar. Sowaar waarde vir geld. Yvonne is 'n goeie gasvrou wat my altyd persoonlik welkom heet. Ek kan Menlo Guest Rooms vir enige een aanbeveel.

Emsie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie V
Gesin met tieners

Absoluut waarde vir geld!

Ons het reeds twee keer by Menlo View tuisgegaan en sal dit weer en weer doen. Die eenhede is klein maar heeltemal genoegsaam vir oorslaap met die nodige toerusting om 'n klein maaltyd te maak. Dit is baie mooi smaakvol en stylvol ingerig, skoon en netjies. Diens is warm en vriendelik. Ons beveel dit sterk aan.

Mari-louise V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik en skoon.

Weereens baie lekker gebly. Eienaars altyd baie vriendelik en gasvry. Sal weer hier bespreek.

Audrey H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en sonder stres.

Yvonne en haar man het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Hulle het ons ook gehelp met vervoer na ons volgende bestemming. Uitstekende diens.

Ané V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané V
Besigheidsreis

Gerieflik.

Waarde vir geld. Alles onder een dak. Ons het baie lekker gebly in die Family de Luxe-eenheid, die plek is skoon en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die bed slaap baie gemaklik. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel!

Henk G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk G
Gesin met tieners

Baie veilig en rustig.

Sal beslis weer daar gaan bly! Veilig, netjies, rustig. Alles wat jy nodig het!

Naomi E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E

Moenie eers verder soek nie. Absolute puik verblyf in die hartjie van Pretoria.

Daar word aandag gegee aan klein oulike dingetjies, soos suiglekkers, beskuit, groen tee, goeie gehaltekoffie, en selfs 'n bietjie sjerrie om die koue te verdryf! Ontvangs is werklik vriendelik en verwelkomend en alles is super netjies en skoon. Ek sal werklik nêrens anders wil tuisgaan nie. Die ligging is perfek, in die hartjie van Pretoria, en is ook baie veilig.

Martie L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie gemaklik. En ontvangs was aangenaam.

Ek sal Menlo View gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Madelein S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Was baie lekker om oor te bly. Dankie Yvonne vir die vriendelike verwelkoming. Het baie tuis gevoel.

Petronella K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella K
Saam met vriende

Vyfster! Yvonne is 'n pragtige, omgee-gasvrou!

Alles was klopdisselboom-mooi en -heerlik! Yvonne is 'n pragtige, omgee-gasvrou! Heerlik naby alles, mooi en veilig. Ons kom graag weer, baie dankie!

Joan N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan N
Enkelreisiger

Enjoyed my stay.

Host was very friendly. Place was very clean and surroundings were peaceful and quiet.

Annamarie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B
Saam met vriende

Baie oulike en rustige oornag verblyf!

Baie vriendelike gasvrou! Netjiese, rustige, gemaklike, skoon en baie billike verblyf! Ek kan hulle vir seker aanbeveel!

Liezel A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Enkelreisiger

Vriendelik, veilig en skoon!

Baie dankie, Yvonne, vir jou vriendelike laatnag ontvangs. Ek het heerlik en veilig in baie skoon en netjiese Menlo View oorgeslaap. Daar was meer as genoeg koffie, tee, suiker en melk beskikbaar. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Mari-louise V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise V
Gesin met tieners

We were very satisfied with our accommodation and Yvonne is such a nice lady.

Our room was clean and well equipped everything we needed. Found the location easily close to where we wanted to be. The owner Yvonne very friendly and helpful. will stay there in future. Thank you for a lovely stay.

Eli G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eli G
Enkelreisiger

It is clean and a good location.

Nice place, second time I stayed there. The lady was friendly and helpful. There was a power failure and early she sent a message to ask if everything is okay and if she can bring me coffee.

Beryl V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl V
Gesin met klein kinders

We had a very peaceful stay in an exceptionally neat room where the host, Yvonne, made us feel right at home.

Beautiful, well organised and clean rooms. Yvonne made us feel so welcome and thought of everything. We felt right at home in these charming rooms.

Hannelie N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik naby aan verskeie geriewe.

Dankie Yvonne vir jou gasvryheid. Ons sal jou plek definitief aanbeveel by ons familie en vriende.

Menlo View Guest Rooms's terugvoer

Dankie Hannelie dis vir n gasvrou so lekker om te hoor gaste wil terugkom!

Menlo View Guest Rooms
Esther N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic value for money. Will come again!

We were pleasantly surprised as the very reasonable rates offered clean, comfortable lodgings. Ten out of ten to Yvonne.

Hannelise V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, naby waar ons moes wees, oulike plekkie, het baie veilig gevoel, oulike gashere.

Sien sterre.

Yanke V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yanke V
Saam met vriende

Die plek is baie mooi en netjies.

Ons, ek en 'n vriendin, het hier vir een aand oorgeslaap. Ons het dit baie geniet. Die verblyf is naby alles en motors is veilig agter 'n hek. Die tannie is baie vriendelike en behulpsaam gewees.

Menlo View Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie, Yanke! Dit was vir my net so lekker om sulke oulike vriendinne te huisves!

Groete,
Yvonne

Menlo View Guest Rooms
Natasha B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is veilig, netjies en goeie waarde vir geld.

Bekostigbaar, netjies, rustig atmosfeer en alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Tobie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld - skoon en baie netjies!

Hierdie plekkie word sterk aanbeveel. Alles wat nodig is was in plek! Baie skoon en netjies.

Ronel B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kry waarvoor jy betaal.

Vriendelike eienaars. Goed geleë. Ongelukkig was wasbak en ketel vuil. Plek stowwerig en geen badkamermatjie nie. Koffie, suiker en melk was minimaal en gelyk of houers net opgevul is met 'n paar lepeltjies voorraad. Melkboksie was nie geseël nie en gelyk asof dit ou melk is. Slegs genoeg melk vir 2 koppies koffie.

Menlo View Guest Rooms's terugvoer

Beste Ronel,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek het reeds al jou bekommernisse aangespreek.

Groete,
Yvonne

Menlo View Guest Rooms
Petra T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T
Saam met vriende

Weereens baie aangename verblyf.

Dit is die 2de keer wat ek hier oornag en sal dit elke keer doen as ek in Pretoria is. Billike tarief, netjies en sentraal geleë.

Menlo View Guest Rooms's terugvoer

Petra baie dankie! Dis vir my so lekker as gaste weer terugkom.
Groete Yvonne

Menlo View Guest Rooms
Nick T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Good and it was nice.....

Emsie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie V
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld, baie mooi, smaakvolle plekkie.

Menlo View is alles wat jy nodig het plus ekstras. Skoon, netjies, smaakvol, privaat en prakties. Goeie en vriendelike diens. Goeie ligging. Ons beveel dit graag aan.

Danie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Fantasties.

Wonderlike, ruim kamers teen 'n spotgoedkoop tarief. Vriendelike gasvrou en gasheer, uiters behulpsaam. Waarde vir geld, skoon, netjies.

Kobus S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, skoon en gerieflike kamers. Sal beslis weer besoek. Gerieflik geleë.

Tirsa A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf wat ons in 'n lang tyd gehad het.

Wat 'n lieflike plekkie en regtig waarde vir jou geld. Dankie aan Yvonne en haar man se gasvryheid. Ons het dit regtig baie geniet. Die gastehuis is regtig goed geleë en 'n klipgooi van Menlyn en Sun Arena af. Die kamers is stylvol gemeubileer en Yvonne het aan die klein goedjies gedink, soos skottelgoedseep en shower gel vir ingeval iemand dit vergeet het. Wat ook gerieflik was daar was vars melk in die yskas en nie van daai sample melkies nie. Daar was ook braaifasiliteite en 'n kombuisie met als wat jy sou nodig kry. Ons sal definitief weer van Menlo View Guest Rooms gebruik maak.

Anita J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Gesin met tieners

Wonderlik.

Was baie nice. Skoon, netjies, vriendelik en waarde vir geld.

Roshni V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshni V
Besigheidsreis

Amazing value for money.

Spacious, beautiful rooms and tasteful decor. Loved the tea, coffee and rusks. The atmosphere was relaxing and I will definitely be back.

Henriette S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en baie mooi skoon en netjies.

Baie mooi plek, goeie waarde en die eienaars laat mens dadelik tuis voel. Dit was een van die beste oorblyplekke nog.

Marie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Baie dankie dat dié verblyf die naweek in Pretoria so aangenaam gemaak het!

Baie vriendelike ontvangs. Alles was in orde, netjies en voldoende. Sal dit definitief in die toekoms weer gebruik.

Clark E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clark E
Enkelreisiger

Vriendelike diens, netjies en baie gerieflik!

Dis vir seker goeie waarde vir geld en die diens is uitstekend. Die kliëntediens is puik en dis still en rustig. Ek sal vir seker weer van hul diens gebruik maak.

Landiwe M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landiwe M
Enkelreisiger

Pleasant and friendly.

Location is in a peaceful Surburb. Staff is very friendly and helpful. Rooms are clean and there's everything you might need. But the only thing that I could recommend os an ironing board and an iron. WiFi was available, and it is close to Menlyn shopping mall and other close by restaurants.

Marthie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en gesellig. Kan dit aanbeveel.

Yvonne het ons met soveel hartlikheid ontvang dat ons dadelik tuis gevoel het. Ons sal weer van Menlo View gebruik maak.

Louis D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and secure/

We were warmly welcomed upon arrival. The unit is private, neat, spacious and well-equipped.

Sannet B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is skoon en daar is alles wat jy benodig. Yvonne was baie gasvry. Baie dankie vir my vleis wat jy gehou het.

Stefan C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan C
Besigheidsreis

Eienaars baie behulpsaam.

Badkamer dalk 'n bietjie klein. Eienaar baie behulpsaam, het my elke oggend vir 3 dae na my konferensie toe geneem op sy onkoste.

Kobus V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Besigheidsreis

Verrassend, gemaklik en netjies.

Die fasiliteit wat ons nodig gehad het (gesinskamer se twee kamers) was vir ons doeleindes prakties en baie bekostigbaar. Yvonne het spesiale moeite gedoen met ons en op die koop toe was dit nog "op die huis" ook. Die donderweer en lekker reën was 'n blessing. Baie dankie vir jou en jou man se gasvryheid.

Tebogo M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met vriende

We had a pleasant day and night.

Very nice and clean place. Reasonable price, friendly service.

Deon M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Waarde vir geld. Goed geleë. Gerieflik.

Dit was perfek vir my en my dogter se vinnige wegloop stad toe om inkopies te gaan doen. Goed geleë en gerieflik. Ons het niks meer nodig gehad nie. Yvonne het ons vriendelik ontvang en ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Kelly B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful.

My partner and I had a 2 day getaway and I must say it really was a great place to relax. The host Yvonne was extremely understanding about The circumstances surrounding us checking in late and she was very friendly. Definitely visiting again.

Charl D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende waarde vir geld en baie sentraal geleë.

Fankhona N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fankhona N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Menlo View Guest Rooms is the best place to sleep. Thanks again.

It's the best place you can get around Pretoria East and the cheapest one.

Menlo View Guest Rooms's terugvoer

Thanks, Fankhona for the nice review. You are most welcome.
Regards Yvonne Engelbrecht

Menlo View Guest Rooms
Willem J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Gesin met tieners

Baie lekker en netjies.

Vriendelike ontvangs met netjiese geriewe.

Robby P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robby P
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Nelia D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D
Enkelreisiger

Wat 'n verrassing!

Netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus. Baie goed geleë, maar tog in 'n stil omgewing. Yvonne en Frits het my baie gasvry ontvang en ek kan die Queen kamer sterk aanbeveel vir enkel reisigers.

Didintle R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didintle R
Saam met vriende

It's absolutely an incredible place. Been there twice, and the hospitality has been amazing. The owner of the house is very warm, friendly and welcoming. I love her and the husband.

I have been to the house twice and the welcoming gesture was unmatched. The owners there are very much incredible and friendly. The place is cosy, beautiful and extremely safe. I definitely would recommend it in future.

Willie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Besigheidsreis

Awesome ervaring.

'n Baie mooi en nuwe eenheid met al die nodige geriewe. Sal definitief weer daar oorbly. Dankie, Yvonne, vir al jou moeite.

Yolanda W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would recommend this guest house to anyone. Very helpful and friendly owners and they go out of their way to ensure your comfort.

Recommend to families travelling as it is safe and close to shops.

Gerda M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Gesin met klein kinders

Gerieflike, netjiese verblyf, sal enige persoon aanbeveel.

Sien sterre.

Frikkie R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R
Gesin met tieners

Fantasties, het alle verwagtinge oortref.