+29
Selfsorg in Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms

Die Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tuinkamer bied slaapplek vir tot 2 gaste. Drie trappies lei na die houtdek. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Handdoeke en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family de Luxe
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Family de Luxe-eenheid bied slaapplek vir 1, 2 of 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n volledig toegeruste kombuis wat deur muurverdelers van die slaapareas geskei word. Van die dubbelbed af lei 'n deur na die badkamer met 'n groot instapstort, wasbak en toilet. Gaste deel die badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en stoof. Daar is 'n verstelbare platskerm-TV teen die muur met DStv wat die kombuis en die dubbelkamer bedien. Die eenheid het sy eie agterdeur met 'n area om in te ontspan wat oor die groentetuin uitkyk. Die veilige onderdakparkering is reg langs die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Handdoeke en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421b79da352f888efa19fb9f01011dca20ea0202b7cbc5049653e875697301cebc029e5c3e966cc8fe63dbad42082f1ba1ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 298 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang