LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Suid-Kaap

Menuha - The Olive Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Celia B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Amazing. Amazing little place! We really enjoyed our stay. It was beautiful and peaceful. We will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sielskos. Dit was baie lekker gewees, alles was so netjies, skoon en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

A charming gem! A charming cottage surrounded by the foothills of the Kammanassie Mountains. It has a comfortable bed, inviting hot tub, indoor fireplace, covered braai area, and a well-equipped kitchen. The garden is securely fenced, making it ideal for dogs. There are lovely walks in the hills and along the nearby river. Christine is a welcoming hostess who ensures you are settled and comfortable. Menuha is a real gem and highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

As jy rus vir jou siel soek, is hierdie die plek vir jou! Ons het Menuha vreeslik geniet. Die buite braai, warmbad en swembad het rus vir die siel gebied. Die beste was dit ons honde ook welkom was! Ons sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Awesome. It was amazing; we loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Rustige Karoo wegbreek. Menuha is 'n oulike huisie in die Karoo wat goed toegerus is. Die stilte en sterre in die nag is eg Karoo. Die gasvrou se kommunikasie was baie goed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Location fabulous small changes and ill go back. Ill recommended that they get a better mattress install a Aircon and smart Tv. That place is extremely hot and the mattress is done with this life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stefan L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dis jammer ons het net een aand oorgebly. Die plekkie is skoon, baie mooi en het 'n steam tub en 'n swembad. Daar is genoeg toerusting om kos te kan maak as jy langer bly. Was 'n baie aangename ervaring en sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saadullah M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

A magical farm stay with steam tub, animals, and unforgettable memories. Just 20 minutes from Oudtshoorn Ostrich Farm and Cango Wildlife Ranch, this stay was wonderful. Thoughtful host, a peaceful farm setting, and great fun for the kids with the steam tub and animals. Highly recommended, we’d love to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Above and beyond expectations. Not just the warm Karoo, but warm people. Absolutely brilliant. Friendly host, amazing scenery and drive, hot tub was great, necessities were already there. Bit of a struggle with the gas heater for a good shower but probably just our own fault as we're not used to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R62, Mistkraal Farm 169 Portion 22, Oudsthoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec67f3b8528e8ceb9285e6fb81ac630d9c83f8528f4b9253f3c37ec290dc79fdb1848ba3b1f458438355c2f57ba50d8d1eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 R62 Mistkraal Farm 169 Portion 22 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.69025417455 22.32763647112
Soek in 'n groter streek