LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+176
B&B in Sunrella AH

Meraki Country Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Meraki Country Manor is in Sunrella AH, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë en bied lieflike kamers.

Daar is 5 kamers met lugversorging: Kalon, Kairos, Petrichor, Agalia, Calliah en Elysian. Elke kamer het 'n ingang en bied toegang tot die balkon en tuin. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 4 kamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort. Verder het elke kamer ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.

Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n wasgoeddiens. 'n Wakkermaak-oproep is ook op versoek beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en kan in jou kamer, eetarea of in die tuin genuttig word. 'n Ligte middagete en aandete is ook op versoek beskikbaar.

Daar is 'n swembad en 'n stoep waar jy drankies kan geniet. 'n Pendeldiens en druk- en afskrifgeriewe is ook beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek en die gastehuis het aangewese rookareas.

Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge sowat 30 minute se ry ver en sluit die Wieg van die Mensdom, die Sterkfontein-grotte, Leeu- en Safaripark, natuurreservaat, zipline-toere, Monte Casino en Fourways Mall in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens

Kamers

Kairos
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninginrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis. Verder het die kamer 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Ontbyt is ingesluit en 'n ligte middag- en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wakkermaak-oproep is ook op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Tarief is op 'n B&B-basis.
Ligte middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kalon
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met n stort. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis. Verder het die kamer 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Ontbyt is ingesluit en 'n ligte middag- en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wakkermaak-oproep is ook op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Tarief is op 'n B&B-basis.
Ligte middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Agalia
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis. Verder het die kamer 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Ontbyt is ingesluit en 'n ligte middag- en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wakkermaak-oproep is ook op versoek beskikbaar.

Calliah

Elysian

Alethea
Vanaf
Vanaf R1 813
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis. Verder het die kamer 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Ontbyt is ingesluit en 'n ligte middag- en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wakkermaak-oproep is ook op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Bed en ontbyt

Huisreëls

Tarief is op 'n B&B-basis.
Ligte middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sarah B
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. We had an absolutely fantastic stay; the food was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Matheus M
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, definitief *****, met uitsonderlike vriendelike diens en hulpvaardigheid.
Aug 2026
Nkosinathi N
5.0
Amazing. The stay was pleasant. Great people. Warm welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Lizette B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly. Veilig, vriendelike mense, aandete op perseel.
Jun 2026
Tamsyn B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful oasis in JHB - warm hospitality, stunning gardens and exceptional service. We absolutely loved our stay here. Our host was in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sarah B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Wonderful. We had an absolutely fantastic stay; the food was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheus M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly, definitief *****, met uitsonderlike vriendelike diens en hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkosinathi N
1 nag
5.0
Jul 2026

Amazing. The stay was pleasant. Great people. Warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal weer daar bly. Veilig, vriendelike mense, aandete op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsyn B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beautiful oasis in JHB - warm hospitality, stunning gardens and exceptional service. We absolutely loved our stay here. Our host was incredibly warm and welcoming, and our chauffeur was very helpful and friendly too. The beautiful guest house and gardens, warm hospitality and peaceful atmosphere made our stay a wonderful experience. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent accommodation and service. Absolutely excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties. Ons het baie lekker daar gebly, almal is vriendelik en hulpvol. Dit is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustig en baie mooi. Ja, dit was ontspannend. Die ontbyt was heerlik en personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Had a fantastic stay, very peaceful, serene area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven V
1 nag
4.4
Mrt 2026

Fantastic service. Very friendly and efficient staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Meraki Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 22:00
Uitklok Voor 11:00

Tarief is op 'n B&B-basis.
Ligte middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 305
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 305
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2Y4NzRiLWYwZWUtNDllZS1hODFiLTI4MTY0ZDBhZWE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 26 Border Road Sunrella AH 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -25.952612988139 27.933314641586
Soek in 'n groter streek