Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mercia Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Mercia Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annarika H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarika H
Enkelreisiger

Oulike plekkie, sal beslis aanbeveel.

Baie lekker gebly. Baie tevrede.

Erika D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

Gemaklik en rustig area, maar naby genoeg alles. Mooi tuin en omgewing.

Baie lekker gebly, heerlik op die stoep gesit en voëltjies gekyk - lekker rustig.

Stephan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie lekker, netjiese en skoon blyplek in 'n rustige omgewing.

Barry-jon I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry-jon I
Besigheidsreis

Comfortable, safe and clean.

Really nice place, ideally located, clean and comfortable. Enjoyed the stay.

Hendrik C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies en baie goeie waarde vir geld.

Pragtige uitsig met veilige parkering.

Pieter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie Bosveld in die stad. 'n Tuiste weg van die huis.

Regtig waarde vir geld. Hierdie gaan vir seker ons "go-to" plek wees in PTA vir die toekoms.

Jac V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac V

Ruim, gerieflike kamers met uitsonderlike uitsig.

Pat het ons vriendelik ontvang. Die kamers is ruim en netjies. Daar is 'n uitsonderlike mooi uitsig oor die stad vanaf elke kamer se balkon. Veilige motorhuis vir voertuie. Waarde vir geld. Omsetter met batterye het die ligte aangehou tydens kragonderbrekings.

Gideon E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E
Enkelreisiger

Lekker stadsverblyf.

Dit is nie die eerste keer wat ek daar bly nie, en ook nie die laaste keer nie!

Petro S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Enkelreisiger

Stil en rustig.

Stil en rustige, veilige omgewing. Vriendelik ontvang. Het baie veilig gevoel. Pragtige uitsig vanuit my kamer gehad. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Jan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Enkelreisiger

Netjies.

Die gasheer het aan al my versoeke voldoen en die plek was ideaal vir my behoefte.

Ronel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Enkelreisiger

Room with a view.

Vriendelike ontvangs, kontantyskas in kamer, pragtige uitsig. Sal beslis aanbeveel, dit is 'n rustige omgewing en die balkon is beslis 'n aanwins en die sonsondergang en -opkoms is 'n bonus. Plek is mooi skoon, en het alles wat jy nodig het.

Gideon E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Dit was net een aand, en baie lekker. Jammer dat daar nie KykNet was nie. Die kamer was pragtig, skoon en naby aan restaurante te kies en te keur in die omgewing.

Ella W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W
Enkelreisiger

Baie gerieflike blyplek in Pretoria.

Die plek het alles wat mens nodig het ─ veilige parkering, goeie WiFi, warm water, gemaklike beddens, lekker ontbyt (dis ekstra, maar dis billik), lekkergoed in die yskas en vriendelike eienaars. Sal beslis weer kom.

Francois N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Enkelreisiger

Great value for the price.

Clean room and friendly service. Beautiful view. Secure parking. Will definitely stay here again.

Marcelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Saam met vriende

Was 'n aangename ervaring.

Dit was baie netjies en baie lekker gewees. Baie dankie, sal vir seker weer van die gastehuis gebruik maak.

Maryke W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke W
Enkelreisiger

Kamer met 'n uitsig!

Baie mooi en rustige omgewing met vriendelike gashere. Beslis goeie waarde vir geld.

Elné D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek soos gewoonlik.

Dit was nie ons eerste keer nie en ook nie ons laaste nie. Die ontbyt is fantasties en die atmosfeer warm.

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercia-straat 10, Kilner Park, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99924ebbe112b4026dada194ee102f0e7bdb8a399f8d36b85dbc538b307ab1a72b336e5400d32fc4d71016fd9abc6e75e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 Mercia Street Kilner Park 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734649 28.261111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem