Merinda's Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Merinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Driekie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lourinda W - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful room.
Lourens E - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, lekker gebly.
Elna E - Okt 2022
Algehele gradering
So lekker rustig.
Merinda's Guest House se terugvoer
Baie dankie Elna was n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Merinda
Carene P - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Merinda's Guest House se terugvoer
Baie dankie, Carene.
Dit was baie lekker om julle hier by my gastehuis te verwelkom.
Hoop om julle gou weer te sien.
Ons is bly julle het alles geniet en dat julle tevrede was. Ek waardeer die mooi woorde, dit beteken baie vir ons gaste huisie.
Vriendelike groete.
Mpho B - Jul 2022
Algehele gradering
They can improve on their hot water and their bathroom.
Merinda's Guest House se terugvoer
Thank you for your review.
We have attended to the issues raised, thank you.
Hope to welcome you again in the future.
Greetings Merinda.
Pieter T - Jul 2022
Algehele gradering
Nog nuut, maar baie netjies en skoon, mooi uitleg!
Merinda's Guest House se terugvoer
Goeiedag Pieter
Baie dankie vir jou verwysing en betekenis vir Merinda's Guesthouse.
Hoop om julle gou weer te sien en te verwelkom.
Ons doelwit is om gaste tevrede en gelukkig te laat voel.
Vriendelike Groete
Merinda.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudolph Viljoen Straat 12B, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo