Rhodes Akkommodasie by Merrywood | LekkeSlaap
+5

Merrywood

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 240, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Merrywood is 'n selfsorghuis in die sonderlinge dorpie Rhodes. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 'n groep van 6 volwassenes en 2 kinders, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe.

Die huis het 2 ingange en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n dubbelbed in 2 van die slaapkamers, 2 enkelbeddens in die derde kamer en 'n stapelbed vir 2 kinders in die vierde slaapkamer. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is toegerus met die basiese toestelle om etes voor te berei. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 8 gaste en is langs die sitkamer geleë met gemaklike rusbanke. Die huis beskik ook oor paneelverwarmers, olieverwarmers en elektriese komberse op die beddens.

Rhodes is welbekend vir sy jaarlikse sneeu gedurende die wintermaande. Die Bellrivier is nabygeleë en gaste kan lekker gaan tjoepry of kunsvlieghengel.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Merrywood
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Naudestraat 240, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Merrywood het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R1 250
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 240, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YjUzNGE2LWM2N2MtNDI2NS04ZWNkLTE0ZmM1NGNkMDViOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 240 Naude Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.79522 27.96657
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za