Mexicano Guest Rooms
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mexicano Guest Rooms is ongeveer 7 km vanaf Thabazimbi en bied gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die omgewing en op die berge.
Verblyf word in 15 en suite-gastekamers aangebied. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n stoep met buitemeubels in.
Gaste kan die vrylopende diere besigtig of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook 2 plonspoele vir kinders, sowel as 'n speelpark. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Laurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs 13de laan, Spitskop Plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom