LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Selfsorg in Brackenfell

Mi Amor Accommodation

25% AF!
Spesiale aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Ysterwater Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Mi Amor Accommodation is in die rustige Protea Heights-voorstad in Brackenfell. Daar is 2 lieflike eenhede, een wat vir selfsorg toegerus is, en die ander met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot die binnehof op die eienaar se perseel.

Mi Amor Woonstel het lugversorging en bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Mi Amor Ateljeewoonstel het lugversorging en bied gerieflike slaapplek aan 1 volwassene. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Mi Amor Apartment is lekker naby gholfbane, restaurante en winkels geleë. Dit is ook aan die begin van die Stellenbosch-wynroete en gerieflik naby 'n aantal trou-venues


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Ysterwater Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mi Amor Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
25 % AF
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
25 % AF
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
25 % AF
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 1)
Bespreek

16 Ysterwater Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf145809c9c387f6b23972f933cb6523f5d62cea2726ad52641e8dbcfc6f134b6fe8906430dd8a1632bf3530e4156e5dab06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 1) 3 5 1 5 16 Ysterwater Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9031749 18.7003527

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang