Micasa Sucasa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Micasa Sucasa Guesthouse skuil in die besige en pragtige dorp Lephalale, naby die middedorp, die Mogol Gholfbaan en Lephalale Mall. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en gaste wat reis vir besigheid.

Verblyf word in 6 gerieflike Deluxe-dubbelkamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV. Die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Engelse ontbyt wat deur die gastehuis se sjef voorberei word, word in die eetkamer bedien. Middagete en aandete is teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Micasa Sucasa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za