Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Michael Point 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 22, St. Micheal's on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Michael Point 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Michael's-on-Sea in Margate. Die woonstel spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon.

Hierdie woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n handstort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed; die derde slaapkamer het ook 'n tuimeldroër in die kamer. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n handstort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met toestelle om maaltye voor te berei en daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig. Die eenheid het 'n TV met 'n Open View-dekodeerder. Gaste kan hul eie dekodeerders saambring (geen Explora-dekodeerders nie) indien hulle DStv verkies. 'n Toesluitmotorhuis is toegewys aan hierdie woonstel in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 348

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Orange Rock-weg 22, St. Micheal's on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Michael Point 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 22, St. Micheal's on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d9489055df3d625158f12223a130de67e0323a06731c374618a6e3268f24c8179a09b0e65db26ac4d21e0b03c9523e1bdb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Orange Rock Road St Micheal`s on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.823500527206 30.403677084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang