LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mickey Finn | LekkeSlaap
+12

Mickey Finn

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Mickey Finn
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gideon J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is baie goed toegerus.

Wat 'n wonderlike huisie. Die huis was baie skoon en goed toegerus. Dis regtig 'n hidden gem met die pragtigste tuin vol voëllewe. Ons sal definitief weer daar bly.

Mickey Finn's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Mickey Finn
Juan B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Gerieflik.

Gemaklik en als wat benodig is.

Mickey Finn's terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Mickey Finn

Mickey Finn
Marina B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie gemaklik.

Pragtige, private, veilige netjiese plek met alles wat nodig is.

Mickey Finn's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Mickey Finn
Frederik C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik C
Gesin met klein kinders

Koud en sonder krag.

Aan die begin was dit baie lekker. Die huis is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Ons was baie gelukkig met die verblyf gewees, tot die krag af gegaan het die aand voor ons die plek verlaat. Ons het al die nommers wat tot ons beskikking was gebel, maar niemand het geantwoord nie. Ons het selfs die webtuiste se nommer gebel. Ons het vir die eerste keer iemand 7:00 in die hande gekry om te laat weet die krag is af. 9:00 het hulle eers iemand gestuur om krag te laai. Ons het 4 kinders tussen 1 en 4 jaar oud wat baie koud gekry het daardie aand. Ons was baie ongelukkig gewees.

Mickey Finn's terugvoer

Goeie Dag,
Soos bespreek met die dame, as julle weer bespreek sal ons vir julle 'n beter tarief gee vir die ongerief ons het gewag vir die eienaar om terug te kom na ons toe omrede sy die enigste een is wat krag kan laai. Sy vra groot onverskoning. Ons sal in die vervolg sorg dat daar genoeg krag op is.
Groete

Mickey Finn
Jackie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Ongelooflike paar dae by Mickey Finn gehad. Ons familie van Australië was en is baie beïndruk. Die huis is baie volledig toegerus met alles wat nodig mag wees. Kan gerus dit aanbeveel.

Mickey Finn's terugvoer

Baie Dankie, hoop om julle gou weer by Mickey Finn te sien.

Groete
Wimari

Mickey Finn
Mary-ann B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B
Saam met vriende

Fantasties!

What a hidden gem! Sal definitief weer daar gaan bly en dit vir mense aanbeveel, waarlik ongelooflik lekker gebly!

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhoud-straat 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm1CNGLMSyckMkgd0UmwqfUFrlFnhXY7WVvSPZuBWK6vaWpNzi0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 1 Teding Van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.415774751262 30.107612925498
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!