LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58
Gastehuis in Secunda

Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Reinette V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Baie rustige area. Baie oulike plekkie, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou. Perfek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sa Metal A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie goeie diens, alles mooi skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
1 nag
4.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Tevrede netjies en skoon. Dankie vir vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kharla P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2026

Oraait. Lekker geslaap met skoon beddegoed en vere duvet. Eetgerei was bietjie stofwerig. Beter aandag aan detail kan gegee word wanneer skoon gemaak word. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2026

Location good and accessible to surrounding towns and shops. The location satisfied our needs because we visited friends in the surrounding areas. Quiet neighbourhood which makes it safe. Note: Bedding and towels were not up to standard. The blue linen was torn and stained. An extra space to sit instead of the room would have been nice. The microwave and kettle were well received because after a long day out, it is nice to warm your food and have a well-deserved cup of tea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onvoorwaardelik lekker. Ons sal beslis weer van julle geriewe gebruikmaak. Baie netjiese, veilige gastehuis. Naby eetplekke, baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It's close to all the shops. Loved it. It was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Hi Charmaine, thank you for the positive feedback. Regards Alma

Melissa V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Liesel is 'n awesome vrou. Baie lekker gebly. Bed het baie lekker geslaap. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Hi Melissa, baie dankie vir die goeie terugvoer. Groete, Alma

Ben L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Was 'n goeie nagrus. Het heerlik tuis gegaan en baie lekker geslaap. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief die plekie aanbeveel vir ander. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Die Heybert
Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Goeie dag Ben, baie dankie vir die resensie — ons waardeer jou terugvoering opreg. Groete, Alma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Die Heybert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R790
10 % AF
R790 R711
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
10 % AF
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R790
10 % AF
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Middelbult Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcffcb58d9428f4cb2c0aabfadb56730bc80025494c56ea0284ba02050a3186c376bcd9fb0afe488eca52e11d772dca661aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 5 Middelbult Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.5067545 29.1941394
Soek in 'n groter streek