6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Middelfontein, Jagersfontein, 9974, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Middelfontein Selfsorg bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in Jagersfontein, Vrystaat. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek.
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander twee slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers, die eerste badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein eetkamertafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetkamer is ingerig met 'n groot eetkamertafel. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkering en 'n ruim tuin. Hierdie eiendom is ongeveer 14 km buite Jagersfontein waar gaste toegang het tot geriewe soos winkels. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Middelfontein, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
- Gaste dink Middelfontein Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Middelfontein, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang