9 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Farm Middelstevlei, 45 km from Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Middelstevlei Gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis 45 km buite Laingsburg op 'n grondpad uit die dorp.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer.
Die huis het sonkragbeligting en gebruik 'n gasgeiser. Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas wat met gas werk, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke in en lei na 'n eetarea met 'n ingeboude braai.
Buite is daar 'n boma-area waar gaste om die vuur met 'n glasie wyn kan kuier of in die swembad kan afkoel. Die plaas het voetslaanpaaie om te verken en 'n "waterval" wat slegs loop wanneer dit reën wat gaste kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm Middelstevlei, 45 km from Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Middelstevlei Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Middelstevlei, 45 km from Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang