Middle Street Manor
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en dit maak dit 'n heerlike oornag-stopplek.
Dié verblyf beskik oor 9 eenhede en bied verblyf aan 23 gaste. Geriewe sluit 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in. Geriewe op die perseel sluit in: gemeenskaplike braai-area, eetkamer waar ontbyt geniet kan word teen 'n ekstra koste, sake-geriewe, kredietkaartgeriewe, daaglikse skoonmaakdienste en 'n swembad.
Die instansie is kindervriendelik. Let asb. daarop dat rook streng verbode is in die gebou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Middle Street Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom