Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midlands Eco Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Midlands Eco Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Hester L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L
Gesin met tieners

Asemrowende wegbreek uit die stad.

Die huis is ruim en pragtig, met alles wat mens benodig. Die uitsig van die stoep is eindeloos en asemrowend. Indien jy opsoek is na 'n wegbreek uit die stad en die gejaagde lewe, dan is dit net die plek vir jou! Ons is vriendelik ontvang en ons gasheer was net 'n boodskap weg indien ons iets wou vra. Die banke op die stoep is die lekkerste plek om jou boek te lê en lees, en daar is groot tafels en baie plek indien die groep groot is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Clercq M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
De Clercq M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Verblyf is totaal op sonkrag, wat dit lekker maak vir loadshedding. Uitsig is baie mooi. Daar was 'n probleem met die water, maar daar was 'n storm die aand toe ons daar was. Dale het egter in die reën probeer om dit uit te sorteer. Ek sal beslis nie oorweeg om te besoek as jy nie 'n hoë voertuig het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Midlands Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die begrip oor die water situasie, dit was baie genadig van jou en ek vra weereens om verskoning vir die ongerief!

Midlands Eco Lodge
Salome V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Mooi plaas ervaring.

Die plaas is pragtig en die uitsig baie mooi, die weer was egter koud en reenerig so ons het nie soveel gesien soos ons graag wou nie. Die huis is egter op solar en mens kan nie 'n haardroër gebruik nie, sou dit graag vooraf wou weet. Ook die speelkamer lyk nie soos op die fotos nie, daar was nie veel om te doen nie, meestal was stukkend of nie daar nie. Sou ook graag die deur wou sluit voor slaaptyd, maar die slot wou nie. Die kombuis was wel lekker ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Midlands Eco Lodge se terugvoer

Hierdie resensie is nie akkuraat nie. Die speletjieskamer is presies soos dit op die foto verskyn en die pooltafel, tafeltennis en veerpyltjies is almal in perfekte toestand met goeie kwaliteit kolwe, balle, leidrade ens. Verduidelik asb. watter speletjies gebreek is? Ek is jammer die weer was reënerig terwyl julle hier was, maar dit is maar hoe dit soms gaan. Die kamers is almal toesluitbaar as jy bekommerd was oor veiligheid alhoewel die plaas baie veilig is en ons het vir meer as 20 jaar geen probleme hier gehad nie.

Midlands Eco Lodge
Vanaf
R2 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wakefield Plaas 2369, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e4d04d811536464bdd7a49e1f883dbc0fc9b7d0dcccc591de08c2444f120671857511924c0bd467b8944e45376fb838048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 8 mense 3 5 1 4 Wakefield Farm 2369 Dargle 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.514494084838 29.919178998292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem