LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midlands Saddle and Trout Resort | LekkeSlaap
+102

Midlands Saddle and Trout Resort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Midlands Saddle and Trout Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pierre V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie vir die kinders om te doen. 'n Warm swembad sou ook lekker wees.

Zelna T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, net wat ons as pensioenarisse nodig gehad het.

Het dit baie geniet, die spa was bietjie duur, die restaurant se kos was te heerlik gewees.

Jared D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jared D
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf met pragtige uitsigte!

'n Pragtige area, met wonderlike voëllewe en wild! Die uitsigte was asemrowend en die verblyf was skoon en gerieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable stay, with breathtaking views!

A beautiful area, with lovely bird life and wildlife! The views were spectacular and the accommodation was clean, and comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Monique F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Beautiful surroundings.

Lovely accommodation in the beautiful Natal Midlands. Beautiful views from this self-catering accommodation.

Adesh R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adesh R
Gesin met klein kinders

Excellent place.

The venue was amazing, very beautiful, peaceful, safe and clean. The views were amazing. There was too many activities to keep the family entertained like games, golf, bikes, horse riding, spa to mention a few. If you looking for an amazing family getaway this is it.

Jp M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a special place.

My wife and I had such a great evening there. The spa was lovely, although the ladies could have been a little more friendly. The restaurant was amazing and so accommodating. And the management went out of their way to make our stay special!

Christie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wonderlike rustige omgewing en ideaal vir gesinne.

Sunja V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunja V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Die plek is netjies en skoon en volledig toegerus vir 'n gesinsvakansie. Pragtige uitsigte na alle kante en regtig die moeite werd. Die huisie is onlangs opgeknap en werklik netjies!

Shelley D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met goeie geriewe vir Pappa, Mamma en kinders en lekker kos by die restaurant.

Huisie was baie netjies en die skoonmakers baie efficient. Sou net graag 'n verwarmer in die kamer wou gehad het aangesien dit baie koud was. Kaggel het baie gehelp teen die koue vir die voorhuis. Sal beslis weer daar gaan bly as ons die geleentheid kry.

Peter V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V
Gesin met tieners

Huisies goed toegerus.

Die huisies is goed toegerus met 'n spa-bad en vuurherd. Kliëntediens 'n bietjie koud.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!