Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midrand Conference Centre

Gastehuis
Standaard Dubbel-/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n dubbelverdieping-gastehuis in 'n Thai-styl met 'n gerieflike sitkamer en 'n sakesentrum wat gratis WiFi of 'n internetkoppelpunt bied. Hier kan jy die ryk kleure van die Suid-Asiëse Indochina-kultuur bewonder. Hierdie elegante gastehuis het 16 kamers en is direk oorkant die Gallagher Konferensiesentrum geleë. 2-enkelbedkamers is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gemaklike Dubbel-/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Oxford Standard het 23 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 46 gaste en 'n keuse tussen dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Geriewe sluit hoëspoed-WiFi, 'n kroegie en kluisie op versoek, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis toiletware in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbel-/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Oxford Deluxe bied 13 ruim "deluxe" en suite-slaapkamers met 'n bad en stort en 'n keuse tussen dubbelbeddens en enkelbeddens in. Geriewe sluit hoëspoed-WiFi, 'n kroegie en kluisie op versoek, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis toiletware in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 144 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendulum-weg 661, Halfway House, Uitbreiding 12, Midrand, 2010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzOThhYmE5LTg5NTYtNDI0MS1iZTg3LWZkNzQ0ODE1OWI1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 661 Pendulum Road Halfway House, Extension 12 2010 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.00545 28.131281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem